Author Topic: Ek was so lanklaas hier ek kan  (Read 2206 times)

Offline TC

  • Global Moderator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 9,331
Ek was so lanklaas hier ek kan
« on: August 28, 2016, 18:18:13 PM »
myself weer voorstel.

My naam is TC en ek is n .................... O gats verkeerde forum vir daai een.....

Hi aan almal wat my ken en Hi aan almal wat my nie ken nie.....

Ek lewe nog en dit gaan eintlik baie goed met my.... Die afgelope jaar het my lewe baie verander vir die beter. Ek sal weer gereeld kom inloer en chat met al my maters.

Groete
TC
As my GAT jeuk .... krap ek hom met my bikes se seat!!!

Offline AllanB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,290
  • Getting old in style
Re: Ek was so lanklaas hier ek kan
« Reply #1 on: August 28, 2016, 18:32:03 PM »
Welkom trug TC en bly dit gaan beter O0

Hier het niks verander nie, Wabez is nog die clown, Boetie is altyd reg en ek hap almal want ek kan :2f
Ride it like you stole it!!!!

Offline TC

  • Global Moderator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 9,331
Re: Ek was so lanklaas hier ek kan
« Reply #2 on: August 28, 2016, 18:33:42 PM »
Welkom trug TC en bly dit gaan beter O0

Hier het niks verander nie, Wabez is nog die clown, Boetie is altyd reg en ek hap almal want ek kan :2f

Dankie Allan.....So wat jy se niks het verander nie bwhaahahaahhaaaaa  O0
As my GAT jeuk .... krap ek hom met my bikes se seat!!!

Offline Buffel

  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,706
  • BMW GSA
Re: Ek was so lanklaas hier ek kan
« Reply #3 on: August 28, 2016, 20:24:58 PM »
Welkom terug mater!!
Volg die Renoster-metode : "Kop-af en beur-vorentoe"

Offline Gertjie

  • BIJT Silver
  • *
  • Posts: 1,066
Re: Ek was so lanklaas hier ek kan
« Reply #4 on: August 28, 2016, 20:45:39 PM »
Lekker om weer van jou te hoor  O0

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Ek was so lanklaas hier ek kan
« Reply #5 on: August 28, 2016, 22:03:13 PM »
TC, goed om jou weer op die forum te sien. Welkom terug.  O0 ;w;

Fantasties dat dinge vir die beter verander het vir jou, en mag dit nou verder verbeter van hier af vorentoe. Beste!  O0
The liver is evil, it must be punished!

Offline Dirk

  • BIJT Silver
  • *
  • Posts: 1,404
Re: Ek was so lanklaas hier ek kan
« Reply #6 on: August 29, 2016, 08:03:43 AM »
Welkom terug TC!  O0 O0

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,534
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: Ek was so lanklaas hier ek kan
« Reply #7 on: August 29, 2016, 08:52:30 AM »
Ja!! Welkom terug, nou kan jy bietjie fotos pos van die nuwe bike en die nuwe 4-wiele wat jy onlangs gekry het!!
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

Cassie

  • Guest
Re: Ek was so lanklaas hier ek kan
« Reply #8 on: August 29, 2016, 08:57:47 AM »
Welkom terug!  O0

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Ek was so lanklaas hier ek kan
« Reply #9 on: August 29, 2016, 09:13:56 AM »
Ja!! Welkom terug, nou kan jy bietjie fotos pos van die nuwe bike en die nuwe 4-wiele wat jy onlangs gekry het!!

Ja, en sommer 'n RR oor daai nuwe 4 wiele ook!  O0
The liver is evil, it must be punished!

muurenm

  • Guest
Re: Ek was so lanklaas hier ek kan
« Reply #10 on: August 29, 2016, 11:50:00 AM »
Welkom terug!   O0

Wanneer braai ons weer ?
« Last Edit: August 30, 2016, 08:33:20 AM by Mark M »

Offline HermanH

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,151
Re: Ek was so lanklaas hier ek kan
« Reply #11 on: August 29, 2016, 18:00:43 PM »
Julle het vergeet van een ander ding wat ook nie verander het nie.... WABez ry nogstees nie bike nie....


Sent from my iPad using Tapatalk

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Ek was so lanklaas hier ek kan
« Reply #12 on: August 29, 2016, 18:17:21 PM »
Julle het vergeet van een ander ding wat ook nie verander het nie.... WABez ry nogstees nie bike nie....

 :2f :2f :2f :2f :2f

Maar ek moet bieg Herman, dit gaan ongelukkig die status quo wees vir nog 'n paar weke (nie my keuse nie en ook nie tans in my beheer nie)... :'( :'( :'(
The liver is evil, it must be punished!

Offline TC

  • Global Moderator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 9,331
Re: Ek was so lanklaas hier ek kan
« Reply #13 on: August 29, 2016, 19:10:51 PM »
 O0 O0 O0
As my GAT jeuk .... krap ek hom met my bikes se seat!!!

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Ek was so lanklaas hier ek kan
« Reply #14 on: September 05, 2016, 10:03:08 AM »
Welkom terug TC O0
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs