Author Topic: R25 tussen Bronkhorspspruit en Loskopdam  (Read 1015 times)

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
R25 tussen Bronkhorspspruit en Loskopdam
« on: September 13, 2016, 15:11:41 pm »
Hi julle,

Hoe lyk die pad (R25) vanaf Bronkhorspruit na Loskopdam?

My kinders moet die naweek die pad ry en ek weet nie of dit veilig is en hoe die pad lyk nie.

Die pad gaan verby Die Bron Vakansieoord.


Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,071
Re: R25 tussen Bronkhorspspruit en Loskopdam
« Reply #1 on: September 13, 2016, 15:18:24 pm »
Onlangs gery, so in die laaste 3 maande. Die pad is in goeie toestand, maar waar jy afdraai (net voor die "Moutse Mall) by Elandsdoring en deur die donker woonbuurt ry, is daar baie loslopende diere (van beide soorte) en baie "speed bumps", maar dit is ok. O0
The liver is evil, it must be punished!

Offline AllanB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,285
  • Getting old in style
Re: R25 tussen Bronkhorspspruit en Loskopdam
« Reply #2 on: September 13, 2016, 17:20:59 pm »
2 naweke trug met die bikes daar deur en stem saam met Willem O0
Ride it like you stole it!!!!

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: R25 tussen Bronkhorspspruit en Loskopdam
« Reply #3 on: September 15, 2016, 12:26:21 pm »
Dankie julle...
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,071
Re: R25 tussen Bronkhorspspruit en Loskopdam
« Reply #4 on: September 15, 2016, 14:05:52 pm »
Dankie julle...

 O0  jaag, vat kanse!  ;D 8)
The liver is evil, it must be punished!

Offline PaulB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 9,273
Re: R25 tussen Bronkhorspspruit en Loskopdam
« Reply #5 on: September 15, 2016, 20:00:27 pm »
Biekie bang vir kansvat
I want what I want when I want it

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,071
Re: R25 tussen Bronkhorspspruit en Loskopdam
« Reply #6 on: September 16, 2016, 08:06:14 am »
Biekie bang vir kansvat

Maar nie bang vir patat vat!  :2f :2f :2f
The liver is evil, it must be punished!

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,387
Re: R25 tussen Bronkhorspspruit en Loskopdam
« Reply #7 on: September 16, 2016, 08:11:29 am »
Biekie bang vir kansvat

Hy sê jaag, vat kanse- jy sê jy is bang vir kansvat - maar jy sê niks oor jaag nie  :2f :2f

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: R25 tussen Bronkhorspspruit en Loskopdam
« Reply #8 on: September 22, 2016, 08:16:08 am »
Ons het toe die pad gery...mooi pad...160km oor die dubbel sperstreep met die bike en die cops waai net...oulike cops op daai pad O0
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,071
Re: R25 tussen Bronkhorspspruit en Loskopdam
« Reply #9 on: September 22, 2016, 09:20:00 am »
 ;D ;D ;D
The liver is evil, it must be punished!