Author Topic: 2001 BMW 318i Touring  (Read 161 times)

Offline Réhann

  • BIJT Gold
  • *
  • Posts: 1,778
    • Think Bike - veiligheidsbewustheidsveldtog
2001 BMW 318i Touring
« on: May 11, 2017, 12:47:21 pm »
My niggie verkoop haar BMW-stasiewa.
Dit was eers haar pa se kar en hy is pynlik oor sy karre.
Die kar is meganies perfek en oor die algemeen in 'n puik toestand.

2001 BMW 318i Touring
Handrat
Silwer, swart leer
210 000 km
Volledige diensrekord

R75 000 (effens onderhandelbaar)
Michelle nul-7-ses 5-dubbel-drie 0-agt-6-drie