Author Topic: Nuweling hier...  (Read 158 times)

AMeightysix

  • Guest
Nuweling hier...
« on: August 26, 2017, 01:13:57 am »
Dag manne

Is al so tydjie lank op Wilddog en het toevallig op "Bikeinjoutaal" afgekom.

Geniet die forums en topics vreeslik. Toe sluit ek sommer hier aan ook.

Eks self ry n R1200 GS en bly in die Kaap.

Offline Gertjie

  • BIJT Silver
  • *
  • Posts: 1,066
Re: Nuweling hier...
« Reply #1 on: August 28, 2017, 08:41:54 am »
Welkom lekker om nog n capie hier te sien. Hoop jy geniet dit maar die laaste tyd is dit maar baie stil hier. O0 O0

Waar in Kaap bly jy?

Offline HenkB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,204
  • Life is beautiful...
Re: Nuweling hier...
« Reply #2 on: August 28, 2017, 14:23:09 pm »
Welkom, welkom

Offline Dirk

  • BIJT Silver
  • *
  • Posts: 1,402
Re: Nuweling hier...
« Reply #3 on: August 29, 2017, 09:42:12 am »
Welkom, al is dit maar bietjie stil hier die laaste tyd.  O0 O0

Offline AllanB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,285
  • Getting old in style
Re: Nuweling hier...
« Reply #4 on: August 29, 2017, 12:42:21 pm »
Welkom welkom, darm nog n Capie O0
Ride it like you stole it!!!!

Offline Gertjie

  • BIJT Silver
  • *
  • Posts: 1,066
Re: Nuweling hier...
« Reply #5 on: August 29, 2017, 15:37:54 pm »
Welkom welkom, darm nog n Capie O0
Jy ook n capie?

Offline AllanB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,285
  • Getting old in style
Re: Nuweling hier...
« Reply #6 on: August 30, 2017, 19:07:06 pm »
In Riversdal gebore en groot geword. Werk nou in die Kaap tot ek begin Okt oor die water gaan.
Ride it like you stole it!!!!

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,071
Re: Nuweling hier...
« Reply #7 on: August 30, 2017, 20:08:25 pm »
In Riversdal gebore en groot geword. Werk nou in die Kaap tot ek begin Okt oor die water gaan.

Het jy daan blaas moelikgeite?  :o
The liver is evil, it must be punished!

Offline AllanB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,285
  • Getting old in style
Re: Nuweling hier...
« Reply #8 on: August 31, 2017, 17:59:38 pm »
Het jy daan blaas moelikgeite?  :o
:D
Ride it like you stole it!!!!

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,981
Re: Nuweling hier...
« Reply #9 on: September 05, 2017, 07:01:53 am »
Baie Welkom.
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs