Author Topic: 2018  (Read 330 times)

Offline Andre haul.ass

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,238
2018
« on: December 26, 2017, 18:41:23 pm »
Baie geseende nuwe jaar wens ek julle almal toe.

Geniet die somer daar, did vrek koud en reenerig die kant.

Groetnis.  Andre
Not all who wander are lost

Offline AllanB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,286
  • Getting old in style
Re: 2018
« Reply #1 on: December 29, 2017, 04:28:38 am »
Voorspoed vir die jaar vir julle ook. Ja ek dog Florida is die sunshine state maar dit reen al 3 dae lank hier en is vrek koud.
Ride it like you stole it!!!!

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: 2018
« Reply #2 on: December 30, 2017, 07:23:35 am »
Dankie Andre

Mag almal net die beste in 2018 ervaar.
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline HenkB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,257
  • Life is beautiful...
Re: 2018
« Reply #3 on: January 02, 2018, 10:49:58 am »
Amen op die goeie wense manne. Mag dit n mooi jaar met BAIE blessings vir julle elkeen wees.

Offline ManievdM

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,435
Re: 2018
« Reply #4 on: January 02, 2018, 17:34:30 pm »
Dieselfde daar, hou die wielle op die grond en die ligame in die saal.
Manie

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,095
Re: 2018
« Reply #5 on: January 03, 2018, 15:50:28 pm »
Voorspoed vir almal, mag hierdie jaar vir ieder en elk groot se├źninge bring.  O0  ;w; ;w;
The liver is evil, it must be punished!