Colyn
Shutterbug
Administrator
Woema Rider
 
Offline
Gender: 
Home: Rhenosterkop
Bike: BMW K1200LT - R1200GS
Posts: 3,022
|
 |
« op: Maart 17, 2009, 08:57:54 am » |
|
Ons het twee Motorfiets handelaars wat die forum gebruik. Ten einde dinge te vergemaklik is hierdie thread hier as jy a bike soek.
Help die forum en pos jou navraag hier ... daarna kan julle dinge maar privaat uitsorteer en miskien net die uiteinde weer hier pos.
Dankie.
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
K1300S
Woema Rider
Offline
Gender: 
Home: Waar Ek My Hoed Hang
Bike: BMW K1300S
Posts: 3,402
|
 |
« Antwoord #1 op: Maart 17, 2009, 21:09:59 pm » |
|
Ek is op soek na 125cc Bike vir my 16 jarige Seun. Iets so 'n Honda E-Storm....
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
K1300S
Woema Rider
Offline
Gender: 
Home: Waar Ek My Hoed Hang
Bike: BMW K1300S
Posts: 3,402
|
 |
« Antwoord #2 op: April 01, 2009, 21:33:08 pm » |
|
Ek is op soek na 'n K1300S wat prys hulle nou ?
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Cassie
Blonde Blits
Woema Rider
 
Online
Gender: 
Home: Pretoria
Bike: GSX-R600
Posts: 13,551
Lewe begin by 60..... grade vanaf vertikaal.
|
 |
« Antwoord #3 op: April 02, 2009, 11:17:00 am » |
|
Ek is op soek na 'n K1300S wat prys hulle nou ?
Gan koop daai White Pearl wat by kamstig by Bavarian staan......  Gan jy dan jou naam ook verander? 
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Hentie BM
Hochland BMW
BIJ Wilddog
Woema Silver

Online
Gender: 
Home: Bethlehem Vrystaat
Bike: R1200GS ADV & G450X
Posts: 1,232
BMW Dealer
|
 |
« Antwoord #4 op: April 02, 2009, 12:09:14 pm » |
|
Hy is R169500.00 en ek het wit en oranje op die vloer 
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
GoFast
Woema Rider
 
Online
Gender: 
Home: Richardsbaai
Bike: Suzuki GSX650F
Posts: 7,081
Die "F" is vir FUN!
|
 |
« Antwoord #5 op: April 02, 2009, 12:12:15 pm » |
|
Hy is R169500.00 en ek het wit en oranje op die vloer  Jitte. Dit is baie ver bo my vuurmaakplek! 
|
|
|
|
|
Logged
|
There is no spoon.
|
|
|
Hentie BM
Hochland BMW
BIJ Wilddog
Woema Silver

Online
Gender: 
Home: Bethlehem Vrystaat
Bike: R1200GS ADV & G450X
Posts: 1,232
BMW Dealer
|
 |
« Antwoord #6 op: April 02, 2009, 12:51:38 pm » |
|
Ja dis baie geld maar jy kry baie bike 
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
GoFast
Woema Rider
 
Online
Gender: 
Home: Richardsbaai
Bike: Suzuki GSX650F
Posts: 7,081
Die "F" is vir FUN!
|
 |
« Antwoord #7 op: April 02, 2009, 13:01:30 pm » |
|
Ja dis baie geld maar jy kry baie bike  Ek stry nie daaroor nie! Dis darem 'n mooi bike. Ek sal so graag vir my 'n GS wil kry..... yummie fiets. Dan kan ek darem tog so nou en dan van die pad af ook ry! 
|
|
|
|
|
Logged
|
There is no spoon.
|
|
|
Hentie BM
Hochland BMW
BIJ Wilddog
Woema Silver

Online
Gender: 
Home: Bethlehem Vrystaat
Bike: R1200GS ADV & G450X
Posts: 1,232
BMW Dealer
|
 |
« Antwoord #8 op: April 02, 2009, 13:50:30 pm » |
|
En dan kan ek jou op 'n nice trip of 2 Lesotho toe vat 
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
K1300S
Woema Rider
Offline
Gender: 
Home: Waar Ek My Hoed Hang
Bike: BMW K1300S
Posts: 3,402
|
 |
« Antwoord #9 op: April 02, 2009, 19:14:22 pm » |
|
Hy is R169500.00 en ek het wit en oranje op die vloer  Mmmmm en wat gee jy my vir my 2006 K1200S  ?
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Vreeslike Feetjie
Nuuskierig
Offline
Gender: 
Home: Vereeniging
Bike: MUT NOG N JAAR WAG VIR EEN
Posts: 1
|
 |
« Antwoord #10 op: Mei 13, 2009, 19:59:47 pm » |
|
Ek is op soek na n v-twin bike, die maak van die bike isi so belangrik nie, in die prys klas R20000 tot R30000.
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
WOEMA
100% Woema
  
Offline
Home: North West
Bike: Hochland BMW R1200GS Adv / BMW R1200GSA (EISH!), Yamaha BWS
Posts: 963
|
 |
« Antwoord #11 op: Mei 13, 2009, 20:12:35 pm » |
|
Hentie, watse bike soek ek?!!
|
|
|
|
|
Logged
|
Wat kyk Jy?!
|
|
|
nolla
Nuuskierig
Offline
Home: phalaborwa
Bike: bmw f650gs
Posts: 3
|
 |
« Antwoord #12 op: Maart 10, 2010, 08:37:17 am » |
|
Ek het 'n Yamaha DT175 in feitlik nuwe toestand, 1550km met top box en valhelm. My seun hou net nie van die fiets nie. Kan foto stuur as jy belangstel
Nolla
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Vallee
Woema Gold

Offline
Gender: 
Home: Johannesburg
Bike: BMW 650 GS
Posts: 1,776
|
 |
« Antwoord #13 op: Maart 10, 2010, 14:08:50 pm » |
|
Ek het 'n Yamaha DT175 in feitlik nuwe toestand, 1550km met top box en valhelm. My seun hou net nie van die fiets nie. Kan foto stuur as jy belangstel
Nolla
Stuur photo asb
|
|
|
|
|
Logged
|
The SKY is the limit ...
|
|
|
|