Author Topic: Woema - Tripwired PITSHIRT - Bestellings  (Read 27045 times)

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
Re: Woema - Tripwired PITSHIRT - Bestellings
« Reply #150 on: September 07, 2011, 10:30:42 AM »
WOEMA - Tripwired - Pitshirt V1.0




Die hemde is van a baie sterk materiaal gemaak en die borduurwerk is van hoogstaande gehalte.

Daar is plek op die regtermou en op die regter bors onderkant Tripwired vir jou eie Bike Brand as jy dit so wil hê.


POS ASSEBLIEF JULLE BESTELLINGS en SPECS hier.

Hemde word op bestelling aanmekaar gesit en ons dra nie voorraad nie.

Geen BANTER nie asseblief ... :pol

Die hemde is van a baie sterk materiaal gemaak en die borduurwerk is van hoogstaande gehalte.

Daar is plek op die regtermou en op die regter bors onderkant Tripwired vir jou eie Bike Brand as jy dit so wil hê.

Die prys van die hemp ...

R 389.95 VAT included. Delivery excluded.

Twee extra borduur stukke ... regtermou en regterbors ...
Honda, Yamaha, Suzuki en BMW = R 25.00 elk.
Custom borduring = R45.00 elk.
Die ekstra borduring is 90mm wyd en 90mm hoog max.

Sizes ...

As jy bestel benodig ons die volgende mates ...

Mans:

Meet jouself oor die blaaie van skouer tot skouer.
Meet jouself om die maag ;) ... Woema verstaan die Weber beginsels goed :D
Meet jouself om die nek.

Dames:

Meet jouself die blaaie van skouer tot skouer.
Meet jou borsmaat of laat dit meet ;)
« Last Edit: September 07, 2011, 10:32:59 AM by Colyn »
Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...

Offline Gideon

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,794
  • Triumph
Re: Woema - Tripwired PITSHIRT - Bestellings
« Reply #151 on: September 07, 2011, 10:33:51 AM »
So my naam en n brand logo kan op. COOL
Maar gaan die Triumph logo nie langer vat nie  ;D

Ek beter myself meet dit lyk PRAGTIG!!!
Horsepower is an illusory Mathematical equation.
Torque is the source of all Good things in the world

Simone

  • Guest
Re: Woema - Tripwired PITSHIRT - Bestellings
« Reply #152 on: September 07, 2011, 10:49:01 AM »
Okay bestellings begin amptelik nou.

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Woema - Tripwired PITSHIRT - Bestellings
« Reply #153 on: September 07, 2011, 11:24:13 AM »
Ek dra n 3XL Jeep hemp...

Paul, ek dink jy dra 'n 3XL Jeep, die hemp is optional!  O0 :2f :2f
The liver is evil, it must be punished!

muurenm

  • Guest
Re: Woema - Tripwired PITSHIRT - Bestellings
« Reply #154 on: September 08, 2011, 20:02:27 PM »
Colyn

Is dit moontlik om die Geel met Rooi te vervang?
Ek is glad 'n Fan van Geel nie...  :-\

As dit moontlik is dan Sal ek Twee vat asseblief.
Sal vir jou die Mates stuur as jy se dis reg.

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
Re: Woema - Tripwired PITSHIRT - Bestellings
« Reply #155 on: September 09, 2011, 07:46:11 AM »
Tripwired moet dit vir jou antwoord.
Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...

Simone

  • Guest
Re: Woema - Tripwired PITSHIRT - Bestellings
« Reply #156 on: September 09, 2011, 08:15:38 AM »
Colyn

Is dit moontlik om die Geel met Rooi te vervang?
Ek is glad 'n Fan van Geel nie...  :-\

As dit moontlik is dan Sal ek Twee vat asseblief.
Sal vir jou die Mates stuur as jy se dis reg.

Ja dit is moontlik om dit na rooi toe te verander.
Stuur asb vir my die groottes?

Offline PaulB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 9,273
Re: Woema - Tripwired PITSHIRT - Bestellings
« Reply #157 on: September 09, 2011, 08:35:57 AM »
Ek dink ek wen , my maag se omtrek is 1350 mm  :o :o
I want what I want when I want it

Offline HermanH

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,151
Re: Woema - Tripwired PITSHIRT - Bestellings
« Reply #158 on: September 09, 2011, 08:43:12 AM »
Ek dink ek wen , my maag se omtrek is 1350 mm  :o :o

Jy's nie verondertel om die mates te neem terwyl jy jou maag intrek nie!!! :2f :2f

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Woema - Tripwired PITSHIRT - Bestellings
« Reply #159 on: September 09, 2011, 09:36:58 AM »
Ja dit is moontlik om dit na rooi toe te verander.
Stuur asb vir my die groottes?

Ok, en wat van Blou Bul blou?  O0
The liver is evil, it must be punished!

Offline Gideon

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,794
  • Triumph
Re: Woema - Tripwired PITSHIRT - Bestellings
« Reply #160 on: September 09, 2011, 10:10:51 AM »
Blou Bul Blou sal mooi lyk  :2f
Horsepower is an illusory Mathematical equation.
Torque is the source of all Good things in the world

Simone

  • Guest
Re: Woema - Tripwired PITSHIRT - Bestellings
« Reply #161 on: September 09, 2011, 10:16:21 AM »
Ouens as julle nie die geel hemp wil vat nie gaan dit regtig baie duurder uitwerk want ons gan hom custom moet maak en dit gaan so R600 n hemp uitwerk en ons kan custom net met minimum van tien.. Baie jammer het nou weer by my baas seker gemaak en die verskaffer.

muurenm

  • Guest
Re: Woema - Tripwired PITSHIRT - Bestellings
« Reply #162 on: September 09, 2011, 17:53:25 PM »
Ja dit is moontlik om dit na rooi toe te verander.
Stuur asb vir my die groottes?

Aaaaaaaah Baie Dankie  O0

Ek sal vanaand die mates neem en aanstuur.

Offline Desert Man

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,692
  • Money can't buy love but it can buy Motorbikes!
Re: Woema - Tripwired PITSHIRT - Bestellings
« Reply #163 on: September 09, 2011, 22:11:57 PM »
Ek dink ek wen , my maag se omtrek is 1350 mm  :o :o

  :2f :2f Jou dikgat!!
As you grow older, you'll find the only things you regret are the things you didn't do.

Simone

  • Guest
Re: Woema - Tripwired PITSHIRT - Bestellings
« Reply #164 on: September 12, 2011, 08:02:48 AM »
Baie dankie