Author Topic: Pretoria- Loskop gravel brekkie run  (Read 5110 times)

Offline TC

  • Global Moderator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 9,331
Pretoria- Loskop gravel brekkie run
« on: January 17, 2010, 17:32:55 pm »
Ek is so net voor agt sondag oggend 17 01 2010 by die huis weg en besluit om teer te kap tot by Rayton en daar op die grond te klim.... Maak vol in Rayton en klap grond............ Vorige nag gereen en die wereld is mooi.......... poele water net waar jy kyk......... Rayton, Bronkies, en klim toe op die Zusterstroom pad.....  van toe smoke break en van die shot...........




Ry weer so ent en besluit ek moet meer stop anders neem ek niks foto's nie......






Ry weer en stop toe by die wilge rivier wat goed vloei op die stadium............







Kry toe later die Langkloof pad .... Scenary is mooi en waardeer die feit dat ek kan doen wat ek doen.......... mooi paie en by elke drif kan mens sien giusteraand lekker gereen want die modder is lekker..........GLYERIG...........

Ek kom so oor n blinde hoogte en toe ek regs kyk sien ek net n MOERSE rensoter op my afkom..... ek maak throttle oop en die perd mis my darrem........ ek stop so 200 meter verder kyk om en sien die Renosie staar net na my ....... Ek kan nou uit ondervinding se dat adrenalien bruin is ......... hehehehe







Ek ry toe tot by die reservaat se hoofingang naby loskop dam en raporteer die ronloper Renoster en hoop regtig hulle kry die ou terug in die reservaat want hy is n poacher se droom........

Ek ry toe tot by loskopdam en sien n pragtige gesig want die dam loop oor............









Selfde pad terug gery want ek wou kyk of ek weer die renoster sien , het so paar bikes gekry daar by die renoster maar hy was toe in die oopte aan die ander kant van die pad..........

Het ook n mooi kudu gesien.........



Het so paar plekker gestop vir smokebreaks oppad terug............







Dit was n baie lekker solo ride.... en sal beslis weer in die toekoms doen ............
« Last Edit: January 17, 2010, 17:38:23 pm by TC »
As my GAT jeuk .... krap ek hom met my bikes se seat!!!

WOEMA

  • Guest
Re: Pretoria- Loskop gravel brekkie run
« Reply #1 on: January 17, 2010, 19:30:16 pm »
nice een TC, en die bande? is dit Scorpions? Lekker roete, wie gaan saam vlg keer?

Offline TC

  • Global Moderator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 9,331
Re: Pretoria- Loskop gravel brekkie run
« Reply #2 on: January 17, 2010, 19:45:56 pm »
nice een TC, en die bande? is dit Scorpions? Lekker roete, wie gaan saam vlg keer?
Nee Heidenhau's nog dieselfde as op die om leshoto trip.........
As my GAT jeuk .... krap ek hom met my bikes se seat!!!

Big H

  • Guest
Re: Pretoria- Loskop gravel brekkie run
« Reply #3 on: January 17, 2010, 20:38:03 pm »
Dit lyk baie lekker.  O0

En ek is bly daai renoster het jou nie geskraap nie!  :o

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,534
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: Pretoria- Loskop gravel brekkie run
« Reply #4 on: January 18, 2010, 07:19:11 am »
Ai TC, dit lyk nou bakgat!  O0 Sommer jaloers! Mooi shots ook.  8) Waar kan 'n renosterkie nou 'n bike aanvat?  :D Lekker man!  8) 8)
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

GoFast

  • Guest
Re: Pretoria- Loskop gravel brekkie run
« Reply #5 on: January 18, 2010, 07:23:42 am »
Dit lyk baie lekker TC. Mooi.  O0 O0

Cassie

  • Guest
Re: Pretoria- Loskop gravel brekkie run
« Reply #6 on: January 18, 2010, 07:50:28 am »
Lekker TC!  8)

Dankie vir die fotos!  O0

Riaan

  • Guest
Re: Pretoria- Loskop gravel brekkie run
« Reply #7 on: January 18, 2010, 13:10:26 pm »
Watse GPS het jy nou op?

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,534
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: Pretoria- Loskop gravel brekkie run
« Reply #8 on: January 18, 2010, 13:13:32 pm »
TC, watter banddruk ry jy op as jy grondpad ry??  ???
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

GoFast

  • Guest
Re: Pretoria- Loskop gravel brekkie run
« Reply #9 on: January 18, 2010, 13:19:54 pm »
TC, hoeveel petrol het jy gebruik op die run?

Cassie

  • Guest
Re: Pretoria- Loskop gravel brekkie run
« Reply #10 on: January 18, 2010, 13:30:01 pm »
Die arme man het so geskrik vir daai renoster, hy moes TWEE pakkies Camel rook!  ;D ;D ;D

Riaan

  • Guest
Re: Pretoria- Loskop gravel brekkie run
« Reply #11 on: January 18, 2010, 13:52:23 pm »
mwhaaaaaaa

Offline TC

  • Global Moderator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 9,331
Re: Pretoria- Loskop gravel brekkie run
« Reply #12 on: January 18, 2010, 14:43:56 pm »
Wys jou hoe goed beplan ek ... altyd genoeg by my..........


Ek blaas nie tyres af nie want dan moet jy weer opblaas as jy teer slaan en dis n sleb die op en afgeblasery.......  Ek hardloop 2.6 voor en 2.6 agter........ ek het volgemaak in Rayton en terug huis toe gemaak........

Nog iets hehehehehehehe
As my GAT jeuk .... krap ek hom met my bikes se seat!!!

Cassie

  • Guest
Re: Pretoria- Loskop gravel brekkie run
« Reply #13 on: January 18, 2010, 14:45:26 pm »

Offline TC

  • Global Moderator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 9,331
Re: Pretoria- Loskop gravel brekkie run
« Reply #14 on: January 18, 2010, 14:46:29 pm »
As my GAT jeuk .... krap ek hom met my bikes se seat!!!