Poll

Ons wil weet waar al die Woema mense sit en hoeveel daar is. Dis handige inligting sodat ons in die toekoms geleenthede kan reël in die plekke waar die konsentrasies reg is. So dis in jou eie belang om ons te vertel waar jy is.

KZN - Noord
7 (2.9%)
KZN - Midlands
0 (0%)
KZN - Suid
2 (0.8%)
Gauteng - Pretoria
74 (30.8%)
Gauteng - Johannesburg
5 (2.1%)
Gauteng - Oos Rand
17 (7.1%)
Gauteng - Wes Rand
24 (10%)
Gauteng - Suide
7 (2.9%)
Mpumalanga - Witbank
10 (4.2%)
Mpumalanga - Laeveld
14 (5.8%)
Mpumalanga - Piet Retief
0 (0%)
Vrystaat - Bloem en Goudveld
14 (5.8%)
Vrystaat - Oos
7 (2.9%)
Vrystaat - Suid
2 (0.8%)
Noord Kaap - Kimberley
1 (0.4%)
Noord Kaap - Upington
3 (1.3%)
Wes Kaap - Kaapstad
20 (8.3%)
Wes Kaap - Karoo
3 (1.3%)
Wes Kaap - Weskus
3 (1.3%)
Wes Kaap - Suidkus
2 (0.8%)
Limpopo - Noord
2 (0.8%)
Limpopo - Wes
2 (0.8%)
Oos Kaap - Oos Londen
1 (0.4%)
Oos Kaap - PE
2 (0.8%)
Oos Kaap - Tuinroete
0 (0%)
Noord Wes - Rustenburg
8 (3.3%)
Noord Wes - Lichtenburg
6 (2.5%)
Noord Wes - Vryburg
1 (0.4%)
Mense in die 'vreemde'
3 (1.3%)

Total Members Voted: 126

Author Topic: Wie is waar en hoeveel is daar ?  (Read 23668 times)

Offline Roan

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 573
  • Jy leef regtig net een keer .......
Wie is waar en hoeveel is daar ?
« on: February 01, 2010, 11:46:57 AM »
Vir doeleindes van organisasie sal dit gaaf wees as almal hierdie peiling voltooi.

Dankie.

Colyn Edit:

Ek het die Poll so bietjie gewysig ... as jy reeds gestem het kliek op REMOVE VOTE en dan stem jy asseblief oor in die groep wat die naaste aan jou fisiese blyplek is.

Die mense wat gestem het op die plekke met die ** vooraan moet asseblief oor stem. Die opsies met die ** vooraan gaan verwyder word.

Dankie.
« Last Edit: February 13, 2010, 12:23:39 PM by Colyn »
...Jy lewe regtig net 1 keer ..:

GoFast

  • Guest
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #1 on: February 01, 2010, 11:51:47 AM »
KZN! Zero Tolerance mofo's!  O0

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,534
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #2 on: February 01, 2010, 11:57:32 AM »
Helderkruin, Roodepoort.  :)
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

Offline Magoo

  • Kuiergas
  • *
  • Posts: 36
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #3 on: February 01, 2010, 12:17:26 PM »
Vaaldriehoek maar siende dat dit nie op die lys is nie en ek aan die Vrystaat kant van die Vaalrivier sit: Vrystaat.

Offline Jakes

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 695
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #4 on: February 01, 2010, 13:57:33 PM »

Cupersool

  • Guest
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #5 on: February 01, 2010, 14:03:24 PM »
The Reeds, Centurion.  O0

Hentie bm

  • Guest
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #6 on: February 01, 2010, 14:34:23 PM »
Bethlehem

Offline Edd

  • Vasgevang
  • *
  • Posts: 228
  • ""SHARKY""
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #7 on: February 01, 2010, 14:56:14 PM »
Midstream Estate, Centurion
Face your fears. Live your dreams

Lou

  • Guest
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #8 on: February 01, 2010, 14:58:11 PM »
Middelburg, MPoepalankal.

Offline PaulB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 9,273
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #9 on: February 01, 2010, 16:07:58 PM »
Germiston
I want what I want when I want it

Casper

  • Guest
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #10 on: February 01, 2010, 16:32:04 PM »
Brakpan

Coco

  • Guest
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #11 on: February 01, 2010, 18:00:44 PM »
Die Rand - die Oos Rand

muurenm

  • Guest
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #12 on: February 01, 2010, 18:08:26 PM »
Pretoria...  ;)

Offline Joe

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 917
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #13 on: February 01, 2010, 18:51:44 PM »
Centurion; daar is/was n ander fred met name van mense in Pta/Centurion omgewing  O0
"Ek is nou so lui ek trou sommer 'n pregnant vrou."

Corliza Cowley

  • Guest
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #14 on: February 03, 2010, 13:56:07 PM »
Kwa Zulu Natal, Richardsbaai! Daarsy GF, nou is ons ook op die map! ;)