Poll

Ons wil weet waar al die Woema mense sit en hoeveel daar is. Dis handige inligting sodat ons in die toekoms geleenthede kan reël in die plekke waar die konsentrasies reg is. So dis in jou eie belang om ons te vertel waar jy is.

KZN - Noord
7 (2.9%)
KZN - Midlands
0 (0%)
KZN - Suid
2 (0.8%)
Gauteng - Pretoria
74 (30.8%)
Gauteng - Johannesburg
5 (2.1%)
Gauteng - Oos Rand
17 (7.1%)
Gauteng - Wes Rand
24 (10%)
Gauteng - Suide
7 (2.9%)
Mpumalanga - Witbank
10 (4.2%)
Mpumalanga - Laeveld
14 (5.8%)
Mpumalanga - Piet Retief
0 (0%)
Vrystaat - Bloem en Goudveld
14 (5.8%)
Vrystaat - Oos
7 (2.9%)
Vrystaat - Suid
2 (0.8%)
Noord Kaap - Kimberley
1 (0.4%)
Noord Kaap - Upington
3 (1.3%)
Wes Kaap - Kaapstad
20 (8.3%)
Wes Kaap - Karoo
3 (1.3%)
Wes Kaap - Weskus
3 (1.3%)
Wes Kaap - Suidkus
2 (0.8%)
Limpopo - Noord
2 (0.8%)
Limpopo - Wes
2 (0.8%)
Oos Kaap - Oos Londen
1 (0.4%)
Oos Kaap - PE
2 (0.8%)
Oos Kaap - Tuinroete
0 (0%)
Noord Wes - Rustenburg
8 (3.3%)
Noord Wes - Lichtenburg
6 (2.5%)
Noord Wes - Vryburg
1 (0.4%)
Mense in die 'vreemde'
3 (1.3%)

Total Members Voted: 126

Author Topic: Wie is waar en hoeveel is daar ?  (Read 23671 times)

GoFast

  • Guest
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #15 on: February 03, 2010, 13:56:32 PM »
Kwa Zulu Natal, Richardsbaai! Daarsy GF, nou is ons ook op die map! ;)

Whoohooo!!!  O0 O0 O0

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,534
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #16 on: February 03, 2010, 14:01:40 PM »
En hierdie is omtrent die somtotaal van die aktiewe gebruikers!  :( :( :(
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

Offline TC

  • Global Moderator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 9,331
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #17 on: February 03, 2010, 14:22:12 PM »
P Town.................
As my GAT jeuk .... krap ek hom met my bikes se seat!!!

Offline Bkrdr

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 781
  • Brrrm... Brrrrrrrrrrm... brrrrm!
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #18 on: February 04, 2010, 14:46:20 PM »
Bhm
Don't take life too seriously. You're not getting out alive.

Boetie

  • Guest
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #19 on: February 04, 2010, 14:53:04 PM »
Orania  O0

Hie vat onsie kakkie  :2f

Obelix

  • Guest
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #20 on: February 04, 2010, 14:55:33 PM »
Swaziland / Rustenburg en als tussen in  ;D

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,534
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #21 on: February 12, 2010, 12:39:07 PM »
Hier het net 7.407% intekenare tot dusver gerespondeer!! Dit is maar uiters swak. Ek wonder hoe Markinor dan kan bereken dat Zuma nog tot dusver die president is met die hoogste vertroue by die kiesers as mense so traag is om te respondeer... Stats SA is juis onder die soeklig!!!! Moet ons nie Woema-forum ook ondersoek en almal wat dalk langer as 6 maande niks gepos het nie outomaties afgooi want die werf af nie.

 ??? ??? ??? ??? ???
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,534
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #22 on: February 12, 2010, 13:14:14 PM »
Cassie   10,099
GoFast   4,825
TC   3,678
K1300S   3,307
Colyn   2,193
Clem   1,673
Christa   1,464
Riaan   1,319
WWD   1,163
Vallee   1,126
Mudbugger   1,122
Bosvark   1,023
Lynnie   973
Desert Man   950
Hentie BM   940
Cobus   804
Brandt   787
Can - Man   775
Cupersool   763
Big Bear   621
Boertjie   605
WOEMA   585
Stefaans   542
Riaanc   470
Strawbs   466
848-ZN   454
Redline   393
Roan   284
Tekkies   256
Boetie   250

Toegegee, uit die +/- 158 nuwe registrasies vir 2010 is daar 44 (+/- 33%) nuwe intekenare wat 1 of meer boodskappe al getik het en hulle is uitgesluit uit die boonste groep. Die boonste groep is die "core" of dan nou die hart van hierdie forum. Die res is geregistreer met 1 of 0 boodskappe.

Die top tien lyk soos volg:

Cassie  10099
GoFast  4825
TC  3678
K1300S  3307
Colyn  2193
Clem  1674
Christa  1464
Riaan  1319
WWD  1163
Vallee  1126
 
« Last Edit: February 12, 2010, 13:17:55 PM by Clem »
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

GoFast

  • Guest
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #23 on: February 12, 2010, 13:17:45 PM »
Ek sal graag iets wil bylas, maar ek kan niks uitkry nie.  :-\

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,534
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #24 on: February 12, 2010, 13:19:46 PM »
Ek sal graag iets wil bylas, maar ek kan niks uitkry nie.  :-\


Hehehehe Grapjas......  8) 8) 8) 8)
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

GoFast

  • Guest
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #25 on: February 12, 2010, 13:22:19 PM »

Hehehehe Grapjas......  8) 8) 8) 8)

Ek dink mense moet net begin post. Al praat hulle somtyds bollie.  :2f

Die van ons wat so te se van die begin af hier is ken al almal en ken die plek goed. Dalk is dit 'n daunting task vir die nuwelinge om eers die omgewing uit te check en die ander te leer ken.  :-\

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,534
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #26 on: February 12, 2010, 13:32:48 PM »
Ek dink mense moet net begin post. Al praat hulle somtyds bollie.  :2f

Die van ons wat so te se van die begin af hier is ken al almal en ken die plek goed. Dalk is dit 'n daunting task vir die nuwelinge om eers die omgewing uit te check en die ander te leer ken.  :-\

Dan is hierdie steekproef mos 'n goeie plek om te begin??  ??? ??? ???
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

GoFast

  • Guest
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #27 on: February 12, 2010, 13:36:08 PM »
Dan is hierdie steekproef mos 'n goeie plek om te begin??  ??? ??? ???

Presies.

Offline JJ

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,415
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #28 on: February 12, 2010, 13:44:18 PM »
Ek dink mense moet net begin post. Al praat hulle somtyds bollie.  :2f

Die van ons wat so te se van die begin af hier is ken al almal en ken die plek goed. Dalk is dit 'n daunting task vir die nuwelinge om eers die omgewing uit te check en die ander te leer ken.  :-\

Ek stem saam met jou stelling hierbo. Ek het iewers in Jan aangesluit, en probeer nog die omgewing leer ken, en wat die reels is. Soms lees ek meer as wat ek post. Verder voel nuwe lede ook miskien bietjie vreemd aangesien dit lyk asof die top 10 of 15 mekaar almal persoonlik ken. Maar... GoFast, jy het my murse welkom laat voel omdat jy my met die smileys gehelp het.
Four wheels move the body, two wheels move the soul.

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #29 on: February 12, 2010, 13:45:41 PM »
Ek het 'n Laeveld Opsie ingesit en jy kan jou VOTE verander.
Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...