Poll

Ons wil weet waar al die Woema mense sit en hoeveel daar is. Dis handige inligting sodat ons in die toekoms geleenthede kan reël in die plekke waar die konsentrasies reg is. So dis in jou eie belang om ons te vertel waar jy is.

KZN - Noord
7 (2.9%)
KZN - Midlands
0 (0%)
KZN - Suid
2 (0.8%)
Gauteng - Pretoria
74 (30.8%)
Gauteng - Johannesburg
5 (2.1%)
Gauteng - Oos Rand
17 (7.1%)
Gauteng - Wes Rand
24 (10%)
Gauteng - Suide
7 (2.9%)
Mpumalanga - Witbank
10 (4.2%)
Mpumalanga - Laeveld
14 (5.8%)
Mpumalanga - Piet Retief
0 (0%)
Vrystaat - Bloem en Goudveld
14 (5.8%)
Vrystaat - Oos
7 (2.9%)
Vrystaat - Suid
2 (0.8%)
Noord Kaap - Kimberley
1 (0.4%)
Noord Kaap - Upington
3 (1.3%)
Wes Kaap - Kaapstad
20 (8.3%)
Wes Kaap - Karoo
3 (1.3%)
Wes Kaap - Weskus
3 (1.3%)
Wes Kaap - Suidkus
2 (0.8%)
Limpopo - Noord
2 (0.8%)
Limpopo - Wes
2 (0.8%)
Oos Kaap - Oos Londen
1 (0.4%)
Oos Kaap - PE
2 (0.8%)
Oos Kaap - Tuinroete
0 (0%)
Noord Wes - Rustenburg
8 (3.3%)
Noord Wes - Lichtenburg
6 (2.5%)
Noord Wes - Vryburg
1 (0.4%)
Mense in die 'vreemde'
3 (1.3%)

Total Members Voted: 126

Author Topic: Wie is waar en hoeveel is daar ?  (Read 23672 times)

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,534
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #30 on: February 12, 2010, 13:50:03 PM »
Ja. En die ouens moet nou rerig nie die nuwe ouens  *poefies :pol byt in die begin nie........

Ekskuus!! ?? ??  :o :o :o :o :o As jy bike ry moet jy dit kan vat ! ! ! !  8) 8) 8) 8) 8) 8)
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

GoFast

  • Guest
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #31 on: February 12, 2010, 13:51:48 PM »
Ek stem saam met jou stelling hierbo. Ek het iewers in Jan aangesluit, en probeer nog die omgewing leer ken, en wat die reels is. Soms lees ek meer as wat ek post. Verder voel nuwe lede ook miskien bietjie vreemd aangesien dit lyk asof die top 10 of 15 mekaar almal persoonlik ken. Maar... GoFast, jy het my murse welkom laat voel omdat jy my met die smileys gehelp het.

Ek is bly ek kon help.  O0 En nee, meeste van ons ken mekaar nie persoonlik nie. hahah!  :D

Ek het nog net vir Cassie, K1300S en Christa en Emile (Christa se man) ontmoet toe ek eenkeer daar bo was in JHB.
Nou die dag vir 848-ZN die eerste keer ontmoet (en sy bly in my dorp!)  :2f :2f

Offline JJ

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,415
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #32 on: February 12, 2010, 13:59:24 PM »
Ekskuus!! ?? ??  :o :o :o :o :o As jy bike ry moet jy dit kan vat ! ! ! !  8) 8) 8) 8) 8) 8)

Ek stem saam, bikers huil nie voor hulle bikes nie.
Four wheels move the body, two wheels move the soul.

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,534
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #33 on: February 12, 2010, 14:00:18 PM »
Ek stem saam, bikers huil nie voor hulle bikes nie.

 :2f :2f :2f :2f :2f :2f :2f :2f :2f :2f O0 O0 O0 O0 O0 O0 :2f :2f :2f :2f :2f :2f :2f
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

Biscuit

  • Guest
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #34 on: February 12, 2010, 19:58:14 PM »
Ek's van The Reeds, Centurion.

Ek lees nog meer as wat ek post.. wag nog so rukkie :)

Offline JMX

  • Verslaaf
  • *
  • Posts: 274
  • "Aquila muscus non capit" Arend vang nie vliee nie
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #35 on: February 12, 2010, 21:07:10 PM »
Ek voel ook nog so bietjie verlore, waar pos jy wat en dan sien ek nie reels of aanduidings nie. Ek is al amper vir 14 ure aanlyn en geniet die forum werklik. Julle het n wenresep hier.
The difference between mediocrity and excellence is completion

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #36 on: February 13, 2010, 12:21:23 PM »
EK het die Poll so bietjie gewysig ... as jy reeds gestem het kliek op REMOVE VOTE en dan stem jy asseblief oor in die groep wat die naaste aan jou fisiese blyplek is.

Die mense wat gestem het op die plekke met die ** vooraan moet asseblief oor stem. Die opsies met die ** vooraan gaan verwyder word.

Dankie.
Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...

GoFast

  • Guest
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #37 on: February 15, 2010, 13:28:45 PM »
EK het die Poll so bietjie gewysig ... as jy reeds gestem het kliek op REMOVE VOTE en dan stem jy asseblief oor in die groep wat die naaste aan jou fisiese blyplek is.

Die mense wat gestem het op die plekke met die ** vooraan moet asseblief oor stem. Die opsies met die ** vooraan gaan verwyder word.

Dankie.

Ek het oorgestem. Kom mense, stem!  O0

GoFast

  • Guest
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #38 on: February 15, 2010, 13:57:22 PM »

Lou

  • Guest
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #39 on: February 15, 2010, 14:01:55 PM »
Om groepe te vorm is 'n baie natuurlike tendens, maar opas as groepe begin eksklusief raak. So die maak van jou bike, gear en onderklere behoort nie die feit dat ons almal van bikes hou te oordonner nie!
 
En so se Lou, van Middelburg, maar aangesien Middelburg nie op die poll is nie is my naaste dorp Witbank. Alhoewel ons minder potholes het en jy nog die water uit ons krane kan drink.  ;D

Offline Bkrdr

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 781
  • Brrrm... Brrrrrrrrrrm... brrrrm!
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #40 on: February 15, 2010, 14:23:32 PM »

ons is ALMAL bikers O0 O0 O0
Don't take life too seriously. You're not getting out alive.

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,534
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #41 on: February 15, 2010, 14:50:55 PM »
Oorgestem.

Ek stem net ANC en hier is nie 'n opsie daarvoor nie.....  :2f :2f :2f :2f :2f :2f

(My data is opgedateer.)  ;) ;)
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

Lou

  • Guest
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #42 on: February 15, 2010, 14:59:20 PM »
ons is ALMAL bikers O0 O0 O0
Die slimgatte sit en beredeneer die onstaan van die heelal, die medisie en teoloe wonder oor die mens se bestaan en al sy komponente, motorfiets ryers slaan vuis oor wie is nou eindelik BIKERS.  ;)

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #43 on: February 15, 2010, 22:46:12 PM »
Dankie vir die wat reeds oorgestem het ... ek het twee van die ou keuses nou afgehaal want hulle was skoon.
Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...

Offline JJ

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,415
Re: Wie is waar en hoeveel is daar ?
« Reply #44 on: February 16, 2010, 09:04:58 AM »
Het ook oorgestem. Se maar Bloem is in die Suid Vrystaat.
Four wheels move the body, two wheels move the soul.