Boetie
Woema Rider

Online
Gender: 
Home: Makabeesfontein
Bike: Rolux Magnum 5hp
Posts: 4,507
|
 |
« Antwoord #75 op: Maart 10, 2010, 06:39:58 am » |
|
Ja kom kom, praaaatt!! Ek wil ook weet waar is julle almlal 
|
|
|
|
|
Logged
|
Posbus 435 Makabeesfontein 2162
Alle donasies Welkom.
|
|
|
Colyn
Shutterbug
Administrator
Woema Rider
 
Offline
Gender: 
Home: Rhenosterkop
Bike: BMW K1200LT - R1200GS
Posts: 3,022
|
 |
« Antwoord #76 op: Maart 10, 2010, 06:54:25 am » |
|
En die mense wat by die ** is ... maak asb reg ek wil die ** delete.
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Cassie
Blonde Blits
Woema Rider
 
Online
Gender: 
Home: Pretoria
Bike: GSX-R600
Posts: 13,552
Lewe begin by 60..... grade vanaf vertikaal.
|
 |
« Antwoord #77 op: Maart 10, 2010, 08:41:47 am » |
|
En die mense wat by die ** is ... maak asb reg ek wil die ** delete.
Hulle kan nie....... as hulle reeds gestem het, kan hulle nie weer stem óf dit gan edit nie..... 
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Colyn
Shutterbug
Administrator
Woema Rider
 
Offline
Gender: 
Home: Rhenosterkop
Bike: BMW K1200LT - R1200GS
Posts: 3,022
|
 |
« Antwoord #78 op: Maart 10, 2010, 10:01:11 am » |
|
Ouch Cassie ... "REMOVE VOTE" en dan VOTE WEER 
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Cassie
Blonde Blits
Woema Rider
 
Online
Gender: 
Home: Pretoria
Bike: GSX-R600
Posts: 13,552
Lewe begin by 60..... grade vanaf vertikaal.
|
 |
« Antwoord #79 op: Maart 10, 2010, 10:46:33 am » |
|
Ouch Cassie ... "REMOVE VOTE" en dan VOTE WEER   Nou weet almal hoe om dit te doen.
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Colyn
Shutterbug
Administrator
Woema Rider
 
Offline
Gender: 
Home: Rhenosterkop
Bike: BMW K1200LT - R1200GS
Posts: 3,022
|
 |
« Antwoord #80 op: Maart 23, 2010, 15:20:22 pm » |
|
Jis die gaan maar stadig aan ... ons het hierdie informasie nodig vir beplanning. Ek het die ding nou hier ingeskuif by verwelkoming.
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Cassie
Blonde Blits
Woema Rider
 
Online
Gender: 
Home: Pretoria
Bike: GSX-R600
Posts: 13,552
Lewe begin by 60..... grade vanaf vertikaal.
|
 |
« Antwoord #81 op: Maart 23, 2010, 15:22:04 pm » |
|
... ons het hierdie informasie nodig vir beplanning. Ek het die ding nou hier ingeskuif by verwelkoming.
Koel! 
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Brandt
Woema Rider

Online
Gender: 
Home: Wilropark
Bike: R1150GS Adventure, F650GS
Posts: 3,237
|
 |
« Antwoord #82 op: Maart 23, 2010, 15:23:52 pm » |
|
Word die ouens wat nie inloer in se nou maar, 2 maande se tyd van die forum afgehaal?
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Cassie
Blonde Blits
Woema Rider
 
Online
Gender: 
Home: Pretoria
Bike: GSX-R600
Posts: 13,552
Lewe begin by 60..... grade vanaf vertikaal.
|
 |
« Antwoord #83 op: Maart 23, 2010, 15:24:36 pm » |
|
Word die ouens wat nie inloer in se nou maar, 2 maande se tyd van die forum afgehaal?
Nog nie....... ons sal dit seker mar moet begin doen...
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Est1A
Woema Gold

Offline
Gender: 
Home: Centurion
Bike: BMW F 800 GS
Posts: 1,553
|
 |
« Antwoord #84 op: Maart 23, 2010, 15:25:52 pm » |
|
Ek moet julle se, ek dink daar is vreeslik baie potensiaal vir hierdie site! 
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Cassie
Blonde Blits
Woema Rider
 
Online
Gender: 
Home: Pretoria
Bike: GSX-R600
Posts: 13,552
Lewe begin by 60..... grade vanaf vertikaal.
|
 |
« Antwoord #85 op: Maart 23, 2010, 15:26:26 pm » |
|
Ek moet julle se, ek dink daar is vreeslik baie potensiaal vir hierdie site!  Wat dink jy kan nog gedoen word. 
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Colyn
Shutterbug
Administrator
Woema Rider
 
Offline
Gender: 
Home: Rhenosterkop
Bike: BMW K1200LT - R1200GS
Posts: 3,022
|
 |
« Antwoord #86 op: Maart 24, 2010, 10:08:15 am » |
|
Hier is nog mense wat gekies het by die Keuses met ** ... verander asb jou keuse want ons gaan daai ** uitvee.
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Est1A
Woema Gold

Offline
Gender: 
Home: Centurion
Bike: BMW F 800 GS
Posts: 1,553
|
 |
« Antwoord #87 op: Maart 24, 2010, 10:11:14 am » |
|
Wat dink jy kan nog gedoen word.  Behalwe vir byeenkomste reel (wat duidelik nie RALLY's mag genoem word nie!), kan ons as lede van die forum idees laai van plekke om te ry, te eet ens... (wat al tot 'n sekere mate gebeur...)!!! 
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Cassie
Blonde Blits
Woema Rider
 
Online
Gender: 
Home: Pretoria
Bike: GSX-R600
Posts: 13,552
Lewe begin by 60..... grade vanaf vertikaal.
|
 |
« Antwoord #88 op: Maart 24, 2010, 10:34:34 am » |
|
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Est1A
Woema Gold

Offline
Gender: 
Home: Centurion
Bike: BMW F 800 GS
Posts: 1,553
|
 |
« Antwoord #89 op: Maart 24, 2010, 12:41:31 pm » |
|
OK! Jy wen!! Dis regtig 'n great site!!! 
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|