bikeinjoutaal.co.za
September 09, 2010, 11:23:30 am *
Welcome, Gas. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Nuus: Hochland Auto vir BMW Bikes.
 
   Tuis   Help Soek Kalender Login Registreer  
Poll
Question: Ons wil weet waar al die Woema mense sit en hoeveel daar is. Dis handige inligting sodat ons in die toekoms geleenthede kan reël in die plekke waar die konsentrasies reg is. So dis in jou eie belang om ons te vertel waar jy is.
KZN - Noord - 6 (5.8%)
KZN - Midlands - 0 (0%)
KZN - Suid - 1 (1%)
Gauteng - Pretoria - 29 (27.9%)
Gauteng - Johannesburg - 3 (2.9%)
Gauteng - Oos Rand - 10 (9.6%)
Gauteng - Wes Rand - 15 (14.4%)
Gauteng - Suide - 1 (1%)
Mpumalanga - Witbank - 5 (4.8%)
Mpumalanga - Laeveld - 7 (6.7%)
Mpumalanga - Piet Retief - 0 (0%)
Vrystaat - Bloem en Goudveld - 4 (3.8%)
Vrystaat - Oos - 4 (3.8%)
Vrystaat - Suid - 2 (1.9%)
Noord Kaap - Kimberley - 1 (1%)
Noord Kaap - Upington - 0 (0%)
Wes Kaap - Kaapstad - 7 (6.7%)
Wes Kaap - Karoo - 1 (1%)
Wes Kaap - Weskus - 1 (1%)
Wes Kaap - Suidkus - 2 (1.9%)
Limpopo - Noord - 1 (1%)
Limpopo - Wes - 0 (0%)
Oos Kaap - Oos Londen - 1 (1%)
Oos Kaap - PE - 0 (0%)
Oos Kaap - Tuinroete - 0 (0%)
Noord Wes - Rustenburg - 3 (2.9%)
Noord Wes - Lichtenburg - 0 (0%)
Noord Wes - Vryburg - 0 (0%)
Total Voters: 104

Bladsye: 1 ... 4 5 [6] 7 8 9   Ondertoe
  Print  
Skrywer Artikel: Wie is waar en hoeveel is daar ?  (Read 2340 times)
0 Lede and 1 Gas are viewing this topic.
Boetie
Woema Rider
*
*
Offline Offline

Gender: Male
Home: Makabeesfontein
Bike: Rolux Magnum 5hp
Posts: 4,627



« Antwoord #75 op: Maart 10, 2010, 06:39:58 am »

Ja kom kom, praaaatt!! Ek wil ook weet waar is julle almlal  Afro
Logged

Posbus 435
Makabeesfontein
2162

Alle donasies Welkom.
Colyn
Shutterbug
Administrator
Woema Rider
*
*
*
Offline Offline

Gender: Male
Home: Rhenosterkop
Bike: BMW K1200LT - R1200GS
Posts: 3,022



WWW
« Antwoord #76 op: Maart 10, 2010, 06:54:25 am »

En die mense wat by die ** is ... maak asb reg ek wil die ** delete.
Logged

Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...
Cassie
Blonde Blits
Woema Rider
*
*
*
Offline Offline

Gender: Female
Home: Pretoria
Bike: GSX-R600
Posts: 13,571


Lewe begin by 60..... grade vanaf vertikaal.


« Antwoord #77 op: Maart 10, 2010, 08:41:47 am »

En die mense wat by die ** is ... maak asb reg ek wil die ** delete.

Hulle kan nie....... as hulle reeds gestem het, kan hulle nie weer stem óf dit gan edit nie.....  Undecided
Logged

Colyn
Shutterbug
Administrator
Woema Rider
*
*
*
Offline Offline

Gender: Male
Home: Rhenosterkop
Bike: BMW K1200LT - R1200GS
Posts: 3,022



WWW
« Antwoord #78 op: Maart 10, 2010, 10:01:11 am »

Ouch Cassie ... "REMOVE VOTE" en dan VOTE WEER Cheesy
Logged

Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...
Cassie
Blonde Blits
Woema Rider
*
*
*
Offline Offline

Gender: Female
Home: Pretoria
Bike: GSX-R600
Posts: 13,571


Lewe begin by 60..... grade vanaf vertikaal.


« Antwoord #79 op: Maart 10, 2010, 10:46:33 am »

Ouch Cassie ... "REMOVE VOTE" en dan VOTE WEER Cheesy

 Afro Nou weet almal hoe om dit te doen.
Logged

Colyn
Shutterbug
Administrator
Woema Rider
*
*
*
Offline Offline

Gender: Male
Home: Rhenosterkop
Bike: BMW K1200LT - R1200GS
Posts: 3,022



WWW
« Antwoord #80 op: Maart 23, 2010, 15:20:22 pm »

Jis die gaan maar stadig aan ... ons het hierdie informasie nodig vir beplanning. Ek het die ding nou hier ingeskuif by verwelkoming.
Logged

Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...
Cassie
Blonde Blits
Woema Rider
*
*
*
Offline Offline

Gender: Female
Home: Pretoria
Bike: GSX-R600
Posts: 13,571


Lewe begin by 60..... grade vanaf vertikaal.


« Antwoord #81 op: Maart 23, 2010, 15:22:04 pm »

... ons het hierdie informasie nodig vir beplanning. Ek het die ding nou hier ingeskuif by verwelkoming.

Koel!  Afro

Logged

Brandt
Woema Rider
*
*
Offline Offline

Gender: Male
Home: Wilropark
Bike: R1150GS Adventure, F650GS
Posts: 3,246



« Antwoord #82 op: Maart 23, 2010, 15:23:52 pm »

Word die ouens wat nie inloer in se nou maar, 2 maande se tyd van die forum afgehaal?
Logged
Cassie
Blonde Blits
Woema Rider
*
*
*
Offline Offline

Gender: Female
Home: Pretoria
Bike: GSX-R600
Posts: 13,571


Lewe begin by 60..... grade vanaf vertikaal.


« Antwoord #83 op: Maart 23, 2010, 15:24:36 pm »

Word die ouens wat nie inloer in se nou maar, 2 maande se tyd van die forum afgehaal?

Nog nie....... ons sal dit seker mar moet begin doen...
Logged

Est1A
Woema Gold
*
*
Offline Offline

Gender: Female
Home: Centurion
Bike: BMW F 800 GS
Posts: 1,558



« Antwoord #84 op: Maart 23, 2010, 15:25:52 pm »

Ek moet julle se, ek dink daar is vreeslik baie potensiaal vir hierdie site! Wink
Logged
Cassie
Blonde Blits
Woema Rider
*
*
*
Offline Offline

Gender: Female
Home: Pretoria
Bike: GSX-R600
Posts: 13,571


Lewe begin by 60..... grade vanaf vertikaal.


« Antwoord #85 op: Maart 23, 2010, 15:26:26 pm »

Ek moet julle se, ek dink daar is vreeslik baie potensiaal vir hierdie site! Wink

Wat dink jy kan nog gedoen word.  Roll Eyes
Logged

Colyn
Shutterbug
Administrator
Woema Rider
*
*
*
Offline Offline

Gender: Male
Home: Rhenosterkop
Bike: BMW K1200LT - R1200GS
Posts: 3,022



WWW
« Antwoord #86 op: Maart 24, 2010, 10:08:15 am »

Hier is nog mense wat gekies het by die Keuses met ** ... verander asb jou keuse want ons gaan daai ** uitvee.
Logged

Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...
Est1A
Woema Gold
*
*
Offline Offline

Gender: Female
Home: Centurion
Bike: BMW F 800 GS
Posts: 1,558



« Antwoord #87 op: Maart 24, 2010, 10:11:14 am »

Wat dink jy kan nog gedoen word.  Roll Eyes

Behalwe vir byeenkomste reel (wat duidelik nie RALLY's mag genoem word nie!), kan ons as lede van die forum idees laai van plekke om te ry, te eet ens... (wat al tot 'n sekere mate gebeur...)!!! Wink
Logged
Cassie
Blonde Blits
Woema Rider
*
*
*
Offline Offline

Gender: Female
Home: Pretoria
Bike: GSX-R600
Posts: 13,571


Lewe begin by 60..... grade vanaf vertikaal.


« Antwoord #88 op: Maart 24, 2010, 10:34:34 am »

Behalwe vir byeenkomste reel (wat duidelik nie RALLY's mag genoem word nie!), kan ons as lede van die forum idees laai van plekke om te ry, te eet ens... (wat al tot 'n sekere mate gebeur...)!!! Wink

Uhm......... -->

http://bikeinjoutaal.co.za/forum/index.php?board=4.0

http://bikeinjoutaal.co.za/forum/index.php?board=5.0

http://bikeinjoutaal.co.za/forum/index.php?board=10.0

http://bikeinjoutaal.co.za/forum/index.php?board=24.0

http://bikeinjoutaal.co.za/forum/index.php?board=13.0

http://bikeinjoutaal.co.za/forum/index.php?board=26.0

http://bikeinjoutaal.co.za/forum/index.php?board=25.0


Nog ietsie?  Smiley
Logged

Est1A
Woema Gold
*
*
Offline Offline

Gender: Female
Home: Centurion
Bike: BMW F 800 GS
Posts: 1,558



« Antwoord #89 op: Maart 24, 2010, 12:41:31 pm »


OK!  Jy wen!!
Dis regtig 'n great site!!! Cheesy
Logged
Bladsye: 1 ... 4 5 [6] 7 8 9   Boontoe
  Print  
 
Spring na:  

Powered by MySQL Powered by PHP Powered by SMF 1.1.9 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC Valid XHTML 1.0! Valid CSS!