Clem
Woema Rider
Online
Gender: 
Home: Helderkruin
Bike: Triumph 955i
Posts: 4,406
Im aging like fine wine-getting complex and fruity
|
 |
« Antwoord #15 op: Februarie 26, 2010, 07:38:05 am » |
|
Ek sal dit dalk kan maak... Ek sal laat weet nader aan die tyd.

|
|
|
|
|
Logged
|
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!
|
|
|
GoFast
Woema Rider
 
Offline
Gender: 
Home: Richardsbaai
Bike: Suzuki GSX650F
Posts: 7,089
Die "F" is vir FUN!
|
 |
« Antwoord #16 op: Februarie 26, 2010, 07:45:05 am » |
|
Ek sal dit dalk kan maak... Ek sal laat weet nader aan die tyd.
Hi!  Jy is maar skaars deesdae! 
|
|
|
|
|
Logged
|
There is no spoon.
|
|
|
Jakes
Verslaaf
Offline
Gender: 
Home: Helderkruin
Bike: Suzuki GSX-R 750, DL 1000
Posts: 271
|
 |
« Antwoord #17 op: Februarie 26, 2010, 08:58:45 am » |
|
Clem, ons sou graag wou gaan, maar ek is weer in die worship groep sondag. Ons is dan tot laat besig.
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Brandt
Woema Rider

Offline
Gender: 
Home: Wilropark
Bike: R1150GS Adventure, F650GS
Posts: 3,246
|
 |
« Antwoord #18 op: Februarie 26, 2010, 09:04:48 am » |
|
Sover kan ons gaan. Kinders se Sondag skool maak so 10:45 klaar so ons kan dalk so bietjie laat wees. Sien van die ander ouens het iets aan daai Sondag. Dalk ander Sondag maak? Of dalk 'n Saterdag, dan kan almal vroeer weg kom?
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Lynnie
Woema Silver
Offline
Gender: 
Home: Roodekrans, Roodepoort
Bike: Yamaha Dragstar 650 Cruiser
Posts: 1,334
|
 |
« Antwoord #19 op: Maart 03, 2010, 14:48:29 pm » |
|
Hi Clem  Dankie vir die wonderlike geleentheid en dit sou gaaf en lekker gewees het maar ongelukkig sit ek met 'n huis vol familie hierdie Sondag - iets wat ek nie datum gewys met familie kan verander nie. Maar hopenlik volgende keer  Julle moet dit geniet en foto's kom pos 
|
|
|
|
|
Logged
|
May the road forward never end and the highways and biways be our friend
|
|
|
Clem
Woema Rider
Online
Gender: 
Home: Helderkruin
Bike: Triumph 955i
Posts: 4,406
Im aging like fine wine-getting complex and fruity
|
 |
« Antwoord #20 op: Maart 04, 2010, 11:53:34 am » |
|
|
|
|
|
|
Logged
|
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!
|
|
|
Brandt
Woema Rider

Offline
Gender: 
Home: Wilropark
Bike: R1150GS Adventure, F650GS
Posts: 3,246
|
 |
« Antwoord #21 op: Maart 04, 2010, 11:54:19 am » |
|
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
K1300S
Woema Rider
Offline
Gender: 
Home: Waar Ek My Hoed Hang
Bike: BMW K1300S
Posts: 3,402
|
 |
« Antwoord #22 op: Maart 04, 2010, 17:05:46 pm » |
|
Ek is game laat weet net wanneer!!!
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Cassie
Blonde Blits
Woema Rider
 
Online
Gender: 
Home: Pretoria
Bike: GSX-R600
Posts: 13,571
Lewe begin by 60..... grade vanaf vertikaal.
|
 |
« Antwoord #23 op: Maart 05, 2010, 08:17:50 am » |
|
Ek is game laat weet net wanneer!!!
Hy hét mos nou rééds laat weet en toe stel niemand belang nie........ hoekom moet hy weer sy tyd mors? 
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Clem
Woema Rider
Online
Gender: 
Home: Helderkruin
Bike: Triumph 955i
Posts: 4,406
Im aging like fine wine-getting complex and fruity
|
 |
« Antwoord #24 op: Maart 05, 2010, 11:14:19 am » |
|
|
|
|
|
|
Logged
|
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!
|
|
|
Lou
Vasgevang
Offline
Gender: 
Home: Middelburg MP
Bike: Daytona
Posts: 222
|
 |
« Antwoord #25 op: Maart 05, 2010, 11:18:35 am » |
|
Hy hét mos nou rééds laat weet en toe stel niemand belang nie........ hoekom moet hy weer sy tyd mors?  Moelike tyd van die maand? 
|
|
|
|
|
Logged
|
Nie vanaand nie liefie, ek gaan bike ry!
|
|
|
Cassie
Blonde Blits
Woema Rider
 
Online
Gender: 
Home: Pretoria
Bike: GSX-R600
Posts: 13,571
Lewe begin by 60..... grade vanaf vertikaal.
|
 |
« Antwoord #26 op: Maart 05, 2010, 12:39:03 pm » |
|
So, ons herskeduleer net vir 'n volgende datum en dan hoop ek meer ouens kan dit maak. Selfs jy ook   Moelike tyd van die maand?  Ek het nie sulke tye nie. 
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
paulb
100% Woema
Offline
Gender: 
Home: Germiston
Bike: GSA + GTR + Goldwing + FZ1 Fazer + Burgman 650
Posts: 892
|
 |
« Antwoord #27 op: Maart 05, 2010, 14:27:20 pm » |
|
Ek het nie sulke tye nie.  Dan is jy al persoon wie ek van weet wie se " pay " die hele maand hou. 
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Cassie
Blonde Blits
Woema Rider
 
Online
Gender: 
Home: Pretoria
Bike: GSX-R600
Posts: 13,571
Lewe begin by 60..... grade vanaf vertikaal.
|
 |
« Antwoord #28 op: Maart 05, 2010, 14:28:25 pm » |
|
Dan is jy al persoon wie ek van weet wie se " pay " die hele maand hou.  Gelukkig is daar iemand hier wat weet wie/wat is my spaarbussie.... 
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
paulb
100% Woema
Offline
Gender: 
Home: Germiston
Bike: GSA + GTR + Goldwing + FZ1 Fazer + Burgman 650
Posts: 892
|
 |
« Antwoord #29 op: Maart 05, 2010, 14:36:11 pm » |
|
Jou spaarvarkie se inhoud mag nie in jou begrooting in gereken word nie 
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|