Milkybar
Kuiergas

Offline
Gender: 
Home: Hoopstad
Bike: BMW 650 Dakar
Posts: 72
Die lewe is gr8! Geniet hom voluit!
|
 |
« op: Maart 02, 2010, 08:05:21 am » |
|
2006 BMW HP2 Enduro te koop 13300km op die klok Prys R 120 000 nie onderhandelbaar Heelwat ekstras: Toolbag Armadilla Exhaust covers Wunderlich screen BMW pomp vir Suspensie Cylinderhead covers Leo Vince exhaust
PM vir meer inligting
|
|
|
|
« Last Edit: Maart 02, 2010, 08:40:22 am deur Milkybar »
|
Logged
|
|
|
|
Cobus
Woema Gold
Offline
Gender: 
Home: Witrivier
Bike: BMW R 1200 GS
Posts: 1,989
|
 |
« Antwoord #1 op: Maart 02, 2010, 08:23:26 am » |
|
Dieselfde vraag, hoekom verkoop jy.?
|
|
|
|
|
Logged
|
Don't drive faster than your guardian angels can fly!!!
|
|
|
Milkybar
Kuiergas

Offline
Gender: 
Home: Hoopstad
Bike: BMW 650 Dakar
Posts: 72
Die lewe is gr8! Geniet hom voluit!
|
 |
« Antwoord #2 op: Maart 02, 2010, 08:31:56 am » |
|
Ons is oppad Nieu Seeland toe........ As ons iemand kry wat die paaiemente kan oorneem kan die bike ook op daardie manier gaan. 
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Brandt
Woema Rider

Offline
Gender: 
Home: Wilropark
Bike: R1150GS Adventure, F650GS
Posts: 3,246
|
 |
« Antwoord #3 op: Maart 02, 2010, 08:32:31 am » |
|
Eish, dit is 'n goeie kopie.... Waar is die Loto kaartjies....
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Milkybar
Kuiergas

Offline
Gender: 
Home: Hoopstad
Bike: BMW 650 Dakar
Posts: 72
Die lewe is gr8! Geniet hom voluit!
|
 |
« Antwoord #4 op: Maart 02, 2010, 08:41:16 am » |
|
Sê ek ook en dan is daar ouens wat kla dis te veel. Sal vir jou duim vashou vrydagaand! 
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Rittelin
Woema Gold

Offline
Gender: 
Home: Panorama
Bike: K1200GT;1050 Tiger
Posts: 1,681
Do Stupid Things Faster With More Energy!
|
 |
« Antwoord #5 op: Maart 02, 2010, 09:16:06 am » |
|
Die HP'tjie sal mooi lyk in my gurage....  Maar ai, die timing darem...!?  Hoe haastig is julle? (ek weet julle vlieg einde Mrt), maar wat gemaak as hy dan noggie weg is nie? My Speed Triple is in die mark. Wie weet, dalk is hy een vd dae weg....?? 
|
|
|
|
« Last Edit: Maart 02, 2010, 09:18:12 am deur Rittelin »
|
Logged
|
|
|
|
Milkybar
Kuiergas

Offline
Gender: 
Home: Hoopstad
Bike: BMW 650 Dakar
Posts: 72
Die lewe is gr8! Geniet hom voluit!
|
 |
« Antwoord #6 op: Maart 02, 2010, 09:40:10 am » |
|
As ons die huis en besigheid eerste verkoop kry en die geld het, kan ons dalk besluit om wel die bikes af te los en saam te vat NZ toe. Ons kyk maar wat gebeur....elke dag bring sy eie dinge! 
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
stev0
Nuuskierig
Offline
Gender: 
Home: Riebeek Wes
Bike: WR450F Supermoto 
Posts: 11
Adventure Magazine
|
 |
« Antwoord #7 op: Maart 12, 2010, 12:15:41 pm » |
|
Ons is oppad Nieu Seeland toe........ As ons iemand kry wat die paaiemente kan oorneem kan die bike ook op daardie manier gaan.  hrm, hoe lus raak ek nou!
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Rittelin
Woema Gold

Offline
Gender: 
Home: Panorama
Bike: K1200GT;1050 Tiger
Posts: 1,681
Do Stupid Things Faster With More Energy!
|
 |
« Antwoord #8 op: Maart 12, 2010, 12:16:33 pm » |
|
Is die bike al verkoep....?? 
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Boetie
Woema Rider

Offline
Gender: 
Home: Makabeesfontein
Bike: Rolux Magnum 5hp
Posts: 4,627
|
 |
« Antwoord #9 op: Maart 12, 2010, 12:57:38 pm » |
|
Pasop vir pmte oorvat storie hoor.
Dit loop altyd lelik uit.
99% vd tyd stop die ou die versekering, en as die bike afgeskryf word dan hou net op betaal want dis mos nie op sy naam nie.
Verkoop hom eerder, of los hom by BMW op die vloer as jy waai sodat hulle hom smous vir jou.
|
|
|
|
|
Logged
|
Posbus 435 Makabeesfontein 2162
Alle donasies Welkom.
|
|
|
stev0
Nuuskierig
Offline
Gender: 
Home: Riebeek Wes
Bike: WR450F Supermoto 
Posts: 11
Adventure Magazine
|
 |
« Antwoord #10 op: Maart 12, 2010, 13:00:18 pm » |
|
Pasop vir pmte oorvat storie hoor.
Dit loop altyd lelik uit.
99% vd tyd stop die ou die versekering, en as die bike afgeskryf word dan hou net op betaal want dis mos nie op sy naam nie.
Verkoop hom eerder, of los hom by BMW op die vloer as jy waai sodat hulle hom smous vir jou.
jy neem die paaiment oor, maar hulle verander ook die eienaar besonderhede.
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Milkybar
Kuiergas

Offline
Gender: 
Home: Hoopstad
Bike: BMW 650 Dakar
Posts: 72
Die lewe is gr8! Geniet hom voluit!
|
 |
« Antwoord #11 op: Maart 12, 2010, 14:24:55 pm » |
|
soos dinge nou hardloop kan ons dalk albei bikes af los en saamvat Melbourne toe!
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|