bikeinjoutaal.co.za
September 09, 2010, 11:33:39 am *
Welcome, Gas. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Nuus: Welkom by Bike in jou Taal. Die Woema Ondersteuners Forum.
 
   Tuis   Help Soek Kalender Login Registreer  
Bladsye: 1 [2] 3   Ondertoe
  Print  
Skrywer Artikel: 1200GS - Dink dit is 'n bargain  (Read 680 times)
0 Lede and 1 Gas are viewing this topic.
Cassie
Blonde Blits
Woema Rider
*
*
*
Offline Offline

Gender: Female
Home: Pretoria
Bike: GSX-R600
Posts: 13,571


Lewe begin by 60..... grade vanaf vertikaal.


« Antwoord #15 op: Maart 09, 2010, 11:21:44 am »

Weet jy wat is die definisie van `n bargain?
Dis iets wat jy wil koop wat jy nie nodig het nie met geld wat jy nie het nie.
Bikes is dalk n uitsondering.
2008 met vir R110 000 klink nie vir my na `n bargain nie.

Val mar met die deur in die huis.........  Wink

Welkom!
Logged

Clem
Woema Rider
*
Online Online

Gender: Male
Home: Helderkruin
Bike: Triumph 955i
Posts: 4,407


Im aging like fine wine-getting complex and fruity


« Antwoord #16 op: Maart 09, 2010, 13:52:18 pm »

Val mar met die deur in die huis.........  Wink

Welkom!

HIJACK HIJACK HIJACK - Verwysing na regte thread asseblief....... Azn Azn Azn Azn
Logged

Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!
Boetie
Woema Rider
*
*
Offline Offline

Gender: Male
Home: Makabeesfontein
Bike: Rolux Magnum 5hp
Posts: 4,627



« Antwoord #17 op: Maart 09, 2010, 18:38:46 pm »

2008 GSA Adventure.
16 000km op
ABS, Heated grips, ESA, Traction control.
R115 000.
Rooie.
.
.
.
.
.

.
..
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.

.
Maar julle is te laat, TC het hom klaar gekoop!! Nou DIT was a bargain  Afro

Soek nog rond, ek dink nie die GS is n bargain nie, rerig.
Logged

Posbus 435
Makabeesfontein
2162

Alle donasies Welkom.
Brandt
Woema Rider
*
*
Offline Offline

Gender: Male
Home: Wilropark
Bike: R1150GS Adventure, F650GS
Posts: 3,246



« Antwoord #18 op: Maart 09, 2010, 18:43:21 pm »

2008 GSA Adventure.
16 000km op
ABS, Heated grips, ESA, Traction control.
R115 000.
Rooie.
.
.
.
.
.

.
..
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.

.
Maar julle is te laat, TC het hom klaar gekoop!! Nou DIT was a bargain  Afro

Soek nog rond, ek dink nie die GS is n bargain nie, rerig.
Dankie, sal nog maar uitkyk....
Logged
Clem
Woema Rider
*
Online Online

Gender: Male
Home: Helderkruin
Bike: Triumph 955i
Posts: 4,407


Im aging like fine wine-getting complex and fruity


« Antwoord #19 op: Maart 10, 2010, 06:12:49 am »

Ja, ek stem TC se koop was 'n bargain. Maar, hierdie is 'n 2008 nuwe spec met al die peripherals. Die een met die 5000km is 'n bargain - Check hom net uit met BMW Motorrad en maak seker daar is niks verskuil in sy geskiedenis nie. As ek wou sou ek hom gekoop het.  Afro Afro Afro Afro
Logged

Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!
Boetie
Woema Rider
*
*
Offline Offline

Gender: Male
Home: Makabeesfontein
Bike: Rolux Magnum 5hp
Posts: 4,627



« Antwoord #20 op: Maart 10, 2010, 06:33:17 am »

Wa sien jy een met 5000km op? Al wat ek sien is een met 24 000km op  Roll Eyes
Logged

Posbus 435
Makabeesfontein
2162

Alle donasies Welkom.
Clem
Woema Rider
*
Online Online

Gender: Male
Home: Helderkruin
Bike: Triumph 955i
Posts: 4,407


Im aging like fine wine-getting complex and fruity


« Antwoord #21 op: Maart 10, 2010, 06:44:24 am »

Wa sien jy een met 5000km op? Al wat ek sien is een met 24 000km op  Roll Eyes

Op dieselfde thread, net bietjie laer af. 2Wh33ls het dit gepos.  Afro
Logged

Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!
Rittelin
Woema Gold
*
*
Offline Offline

Gender: Male
Home: Panorama
Bike: K1200GT;1050 Tiger
Posts: 1,681


Do Stupid Things Faster With More Energy!


« Antwoord #22 op: Maart 10, 2010, 08:03:24 am »

Kan ek so vra, wat is die "grootste bargain" GS1200 wat julle nog van gehoor het....?? Huh?

Sover ek kan sien gaan 2008/09 modelle (met xtras) maar almal vir R100k plus... Undecided

Ek het amper laasjaar so 'n bloue gekoop. Dit was 'n '07 model ook met 24 000km op, maar daar was iets "suspects" met die bike.

Ek het dit na iemand geneem wat "ken van" en gou-gou is 'n paar 'foutjies' uitgewys. Ek het die bike teruggeneem en nooit weer van my laat hoor nie.

Daar is baie "chancers" out there! Beware.  Wink
« Last Edit: Maart 10, 2010, 08:05:39 am deur Rittelin » Logged

Boetie
Woema Rider
*
*
Offline Offline

Gender: Male
Home: Makabeesfontein
Bike: Rolux Magnum 5hp
Posts: 4,627



« Antwoord #23 op: Maart 10, 2010, 08:05:47 am »

Kan ek so vra, wat is die "grootste bargain" GS1200 wat julle nog van gehoor het....?? Huh?

Sover ek kan sien gaan 2008/09 modelle (met xtras) maar almal vir R100k plus... Undecided

Ek kan jou een kry vir R100 000.
2008 GSA 47 000km. Vol service by BMW.

Hoop dit antw jou vraag?

Privaat koop is die way to go met die GS en GSA. As enige ou by BMW direk tweedehands koop gaan hy topdollar betaal, dit is nou maar so.
Logged

Posbus 435
Makabeesfontein
2162

Alle donasies Welkom.
Boertjie
100% Woema
*
*
Offline Offline

Gender: Male
Home: Somerset-Wes
Bike: BMW R1200GS, Honda Varadero XL1000V
Posts: 610


Dagaty, Boertjie weg!


« Antwoord #24 op: Maart 21, 2010, 21:09:12 pm »

kan vir jou presies die selfde een gee met 5000 kilos op die klok. selfde prys ook

Weet julle of hierdie een nog beskikbaar is?

Colyn:Quotes reggemaak.
« Last Edit: Maart 21, 2010, 21:57:10 pm deur Colyn » Logged

The older I get, the faster I used to be!!<br /><br />
Brandt
Woema Rider
*
*
Offline Offline

Gender: Male
Home: Wilropark
Bike: R1150GS Adventure, F650GS
Posts: 3,246



« Antwoord #25 op: Maart 22, 2010, 08:25:58 am »

Weet julle of hierdie een nog beskikbaar is?

Colyn:Quotes reggemaak.
Stuur 'n PN vir 2wh33ls.
Logged
Rittelin
Woema Gold
*
*
Offline Offline

Gender: Male
Home: Panorama
Bike: K1200GT;1050 Tiger
Posts: 1,681


Do Stupid Things Faster With More Energy!


« Antwoord #26 op: Maart 23, 2010, 09:18:26 am »

Daar was bleikbaar laasweek 'n spotless '07 model GS1200 op Gomboom met NET 1 000km op (JA!! 1 000 clicks) vir R105k!!  Shocked Shocked Shocked
Logged

Boetie
Woema Rider
*
*
Offline Offline

Gender: Male
Home: Makabeesfontein
Bike: Rolux Magnum 5hp
Posts: 4,627



« Antwoord #27 op: Maart 23, 2010, 09:33:59 am »

2007 GSA
49 000km
R95 000.

Groter bargain as die gaan jy nie kry nie......So die wat wil koop, koop NOU. Daar is pics ook.
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=43645.0
Logged

Posbus 435
Makabeesfontein
2162

Alle donasies Welkom.
Brandt
Woema Rider
*
*
Offline Offline

Gender: Male
Home: Wilropark
Bike: R1150GS Adventure, F650GS
Posts: 3,246



« Antwoord #28 op: Maart 23, 2010, 09:39:11 am »

2007 GSA
49 000km
R95 000.

Groter bargain as die gaan jy nie kry nie......So die wat wil koop, koop NOU. Daar is pics ook.
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=43645.0
Daai kilo's klink net te veel vir my....
Logged
Boetie
Woema Rider
*
*
Offline Offline

Gender: Male
Home: Makabeesfontein
Bike: Rolux Magnum 5hp
Posts: 4,627



« Antwoord #29 op: Maart 23, 2010, 09:44:07 am »

KLink te veel, maar dit is nie.

Daai motor is goed vir 150 000km sonder probleme. Trust my  Afro
Logged

Posbus 435
Makabeesfontein
2162

Alle donasies Welkom.
Bladsye: 1 [2] 3   Boontoe
  Print  
 
Spring na:  

Powered by MySQL Powered by PHP Powered by SMF 1.1.9 | SMF © 2006-2009, Simple Machines LLC Valid XHTML 1.0! Valid CSS!