Poll

Kies a plekkie wat jou pas ...

Onder 18 ... Genade maar die ou mense kan kêrm
18 - 25 ... Wow ek is fris en wild ... pasop wêreld
25 - 35 ... Ek dink my pa was dalk reg ... die lewe is nie 'n spelietjie nie
35 - 45 ... Maggies maar dis lekker om te lewe
45 - 55 ... Ek wonder of die jonges weet wat hulle het
55 - 65 ... Tyd om sterk in te pak ... niks hou vir altyd nie
65 en oor ... Haai ... ek is nog hier ... altans ek dink so

Author Topic: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.  (Read 14851 times)

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« on: March 31, 2010, 11:48:35 AM »
Vertel ons bietjie hoeveel ondervinding het jy al ... partymaal is dit gaaf om 'n klomp geesgenote bymekaar te skraap en bietjie te kuier.
Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...

Offline Esteni

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,698
Re: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« Reply #1 on: March 31, 2010, 11:49:51 AM »
Vertel ons bietjie hoeveel ondervinding het jy al ... partymaal is dit gaaf om 'n klomp geesgenote bymekaar te skraap en bietjie te kuier.

Watter ondervinding praat ons van? ;D ;D ;D
If you think you can do a thing or think you can't do a thing, you're right.   Henry Ford

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,534
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« Reply #2 on: March 31, 2010, 11:52:58 AM »
Colyn, I don't kiss and tell... >:D >:D >:D

Van bikes en trips nogals redelik baie. 4x4 'n kleinhuisie vol van regoor Sub-Sahara, Namibia en die hele SA.
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
Re: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« Reply #3 on: March 31, 2010, 11:55:27 AM »
Vul die vraelys in :D
Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,534
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« Reply #4 on: March 31, 2010, 11:56:47 AM »
Aaaagggg OK!  :D :D :D
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

Offline Esteni

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,698
Re: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« Reply #5 on: March 31, 2010, 11:57:23 AM »
So gemaak!!! O0
If you think you can do a thing or think you can't do a thing, you're right.   Henry Ford

Riaan

  • Guest
Re: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« Reply #6 on: March 31, 2010, 12:01:19 PM »
Ek het baie ondervinding van draadtrek ... want ek is 'n electrician :D
« Last Edit: March 31, 2010, 12:09:50 PM by Colyn »

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,534
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« Reply #7 on: March 31, 2010, 12:08:08 PM »
Ek het baie ondervinding van draadtrek

Sies Riaan, Dan word jy nog betaal ook daarvoor... :2f :2f :2f :2f :2f :2f :2f :2f
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

Riaan

  • Guest
Re: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« Reply #8 on: March 31, 2010, 12:10:06 PM »
Serious, vra my vrou  ::)................en eks nogal duur ook. Vra per uur

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
Re: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« Reply #9 on: March 31, 2010, 12:35:33 PM »
Kom nou mense ... vertel bietjie ;)
Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...

Offline Kola

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 543
Re: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« Reply #10 on: March 31, 2010, 12:43:18 PM »
So bietjie ondervinding van scubaduik (cave diver, trimix diver, closed circuit rebreather diver, en probeer meeste naweke duik).

So bietjie ondervinding van 4x4's en kamp en so aan (4x4's en kamp die laaste 25 jaar).

So bietjie ondervinding van IT maar dit is werk ek praat net daaroor as ek betaal word.

Baie min ondervinding van bikes, het verlede Junie begin bike ry (commute werk toe en soek naweke die langpad op saam met my vrou of dogter, teer en grondpad, maak nie regtig saak nie, solank ons dit kan doen).

Offline Christi (Busa)

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,528
Re: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« Reply #11 on: March 31, 2010, 12:45:47 PM »
Dis nogal n goeie vraag en al is ek middeljarig voel ek nog jonk genoeg om baie van vandag se jong mense aan te vat. Ek en Mev Busa geniet ons tye saam en gaan dit nog baie geniet vir laaank. Ons het vir die laaste 3 maande 15000km+ met die bike gedoen en dan nog n 4x4 trippie of 2 ook ingewerk.

Wat my verstom is dat n groot persentasie van bikers hulle fietse net op n sondag vir bv n 60km breakfast run gebruik. Ons was nou die dag saam met n groep Sun city toe en dit was vir hulle ver om te ry en soos n hele dag outing. As ons n Run doen dan is dit ten minste 500km + Wat my nog verstom is dat so min bikers die fietse saam met hulle vrouens geniet. Ek het op n ander Forum die uitnodiging gegee en n pillion breakfast run gedoen van so 200km en was dit nou lekker. Ons het lank gekuier en waaroor. Oor hoe n pillion agter op n fiets moet reageer en so aan. Ek dink dit gaan oor kennis en dat meeste pillions en bikers bang is dat hulle nie weet hoe om saam te ry nie.

Ons Geniet ons fiets en is hy elke sent vir ons werd. Ook geniet ons ons tyd saam dit spreek boekdele.
Busa Loos...

Batman

  • Guest
Re: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« Reply #12 on: March 31, 2010, 12:48:05 PM »
Stem saam dat ek ook die tye geniet wat ek en my trusty pillion die pad invaar. Dit is die lekkerste naweke ooit. Moeilik met die kinders, maar as ons die gap kry vat ons dit

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
Re: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« Reply #13 on: March 31, 2010, 12:49:47 PM »
Dankie julle ... dis nou interessant.
Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...

Offline Esteni

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,698
Re: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« Reply #14 on: March 31, 2010, 12:50:55 PM »
Ek stem saam dat dit iets is wat couples vreeslik kan geniet!!
Of die vrou nou 'n pillion is of self ry! O0 O0
If you think you can do a thing or think you can't do a thing, you're right.   Henry Ford