Poll

Kies a plekkie wat jou pas ...

Onder 18 ... Genade maar die ou mense kan kêrm
18 - 25 ... Wow ek is fris en wild ... pasop wêreld
25 - 35 ... Ek dink my pa was dalk reg ... die lewe is nie 'n spelietjie nie
35 - 45 ... Maggies maar dis lekker om te lewe
45 - 55 ... Ek wonder of die jonges weet wat hulle het
55 - 65 ... Tyd om sterk in te pak ... niks hou vir altyd nie
65 en oor ... Haai ... ek is nog hier ... altans ek dink so

Author Topic: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.  (Read 14849 times)

Offline ManievdM

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,435
Re: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« Reply #90 on: July 03, 2013, 10:25:05 AM »
Ja Neil, ek pendel met my klein fietsie. By die werk is my amptelike voertuig ook 'n bike, dan ry ek naweke ook bike vir ontspanning. Wat kan 'n man dan nou meer vra? :) :)
Manie

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,389
Re: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« Reply #91 on: July 03, 2013, 12:11:54 PM »
Ek is 54, maar Cassie dink ek is 35, so moenie haar sê nie asb.....

Offline Andre haul.ass

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,248
Re: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« Reply #92 on: July 03, 2013, 13:34:10 PM »
Ek is 54, maar Cassie dink ek is 35, so moenie haar sê nie asb.....



So n jeugdige onskuldige oupa. O0
Not all who wander are lost

Offline Boetie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,190
Re: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« Reply #93 on: July 03, 2013, 21:13:16 PM »
Ek is 54, maar Cassie dink ek is 35, so moenie haar sê nie asb.....

54? Ek het gedink jy is meer so 43 se kant man  O0
2019 GSA 1250 HP
2018 H2 Kawasaki
2010 KTM 990 SM

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,389
Re: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« Reply #94 on: July 04, 2013, 08:16:25 AM »
54? Ek het gedink jy is meer so 43 se kant man  O0

As jy my ouderdom omdraai is ek 45....... O0 O0 O0 O0

Offline Andre haul.ass

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,248
Re: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« Reply #95 on: July 04, 2013, 08:47:08 AM »
Daars niks fout met disleksie nie ;D
Not all who wander are lost

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,534
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« Reply #96 on: July 04, 2013, 09:23:23 AM »
As jy my ouderdom omdraai is ek 45....... O0 O0 O0 O0

En tel jy daai weber by wat jy voor in jou hemp wegsteek dan steek jy sommer 65 verby.... :2f :2f :2f
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

Offline HenkB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,283
  • Life is beautiful...
Re: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« Reply #97 on: July 04, 2013, 11:33:31 AM »
Issie 'n Weber nie. Hy smokkel met skilpaaie.  ;D

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,534
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« Reply #98 on: July 04, 2013, 11:49:46 AM »
Issie 'n Weber nie. Hy smokkel met skilpaaie.  ;D

Dit moet 'n leatherback wees dan.......  :2f :2f :2f :2f
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

Offline HenkB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,283
  • Life is beautiful...
Re: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« Reply #99 on: July 04, 2013, 11:58:21 AM »
 :2f :2f :2f

Offline ManievdM

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,435
Re: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« Reply #100 on: July 04, 2013, 12:08:49 PM »
Julle is verkeerd, dis sy duur BMW valhelm wat hy daar wegsteek. ;D ;D ;D
Manie

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,534
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« Reply #101 on: July 04, 2013, 12:23:30 PM »
Julle is verkeerd, dis sy duur BMW valhelm wat hy daar wegsteek. ;D ;D ;D

 :2f :2f :2f :2f
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« Reply #102 on: July 04, 2013, 13:31:22 PM »
Jis, julle spot lekker hier met die ou mense....  :2f :2f :2f :2f
The liver is evil, it must be punished!

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,389
Re: Hoeveel jare het jy al agter jou ... en voor jou.
« Reply #103 on: July 04, 2013, 13:33:09 PM »
Julle is verkeerd, dis sy duur BMW valhelm wat hy daar wegsteek. ;D ;D ;D

Nee swaer, dis my 6 pack....