Author Topic: Hoe om foto's op te laai  (Read 3202 times)

GoFast

  • Guest
Hoe om foto's op te laai
« on: May 26, 2010, 10:29:12 AM »
Hi julle,

Ek sien baie van ons nuwe lede weet nog nie so lekker hoe om foto's op te laai nie, en om elke keer te verduidelik vat 'n rukkie.  O0

Hier is 'n maklike How to om foto's op te laai:

1. Antwoord of maak jou eie topic



2. Click dan op Additional Options



3. Click dan op Choose File



4. Browse dan na waar die foto is op jou komper en select hom en click Open



5. Jy sal dan sien hy het die foto ge-upload na die forum toe



6. As jy meer as een foto het om op te laai, click dan op die More attachements knoppie



7. Jy sal dan sien hy het nog 'n knoppie bygesit wat sĂȘ Choose file en dan herhaal jy stap 3 en 4



8. Neem asb ook kennis van die grootte van die prentjie wat jy wil opsit. Niks meer as 250KB vir elke een nie



As jou foto's groter is as dit, gaan na die webwerf toe (http://www.faststone.org/FSResizerDetail.htm) en laai die FastStone Photo Re-sizer af. Hy is baie maklik om te gebruik en kan jou foto's mooi re-size. 1024x768 is 'n lekker grootte. Dis die grootte van my foto's wat ek hier opgesit het.  O0 O0 O0

Hoop dit is nou makliker. As iemand dan weer vra kan julle hom net verwys na die thread toe.  O0  
« Last Edit: May 26, 2010, 10:36:59 AM by GoFast »

GoFast

  • Guest
Re: Hoe om foto's op te laai
« Reply #1 on: May 26, 2010, 10:34:53 AM »
MMmmmm.... GF jy moes n onderwyser geword het. O0
Mooi so. ;)
O0 Ek is mal oor procedures maak. Veral met prentjies.  :2f  Ek doen dit baie by die werk.  O0

Offline Christa

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,168
Re: Hoe om foto's op te laai
« Reply #2 on: May 26, 2010, 13:38:13 PM »
O0 Ek is mal oor procedures maak. Veral met prentjies.  :2f  Ek doen dit baie by die werk.  O0
En wat is jou "charge-out rate"??? Gaan jou moet huur in die toekoms vir my nuwe 'procedures'...  ;D
"If you want things to be different, perhaps the answer is to become different yourself"

GoFast

  • Guest
Re: Hoe om foto's op te laai
« Reply #3 on: May 26, 2010, 14:08:13 PM »
En wat is jou "charge-out rate"??? Gaan jou moet huur in die toekoms vir my nuwe 'procedures'...  ;D
Vir vriende is dit mahala.  ;)

Cupersool

  • Guest
Re: Hoe om foto's op te laai
« Reply #4 on: May 26, 2010, 14:40:32 PM »
Vir vriende is dit mahala.  ;)

 :2f :2f En vir Christa???  :2f :2f

GoFast

  • Guest
Re: Hoe om foto's op te laai
« Reply #5 on: May 26, 2010, 14:47:17 PM »
:2f :2f En vir Christa???  :2f :2f

Ag jy weet wat ek meen!  :P Vriendinne ook!  :D :D

Bertie R

  • Guest
Re: Hoe om foto's op te laai
« Reply #6 on: May 27, 2010, 10:57:52 AM »
Dankie nou weet ek ook  ^-^

Offline Windpomp

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 718
Re: Hoe om foto's op te laai
« Reply #7 on: January 14, 2011, 13:03:11 PM »
Dankie nou weet ek ook  ^-^
Raait, hoe groot is die free space op hierdie masjien voor ons hoor ons kannie meer prentjies oplaai nie.... ?

Cassie

  • Guest
Re: Hoe om foto's op te laai
« Reply #8 on: January 14, 2011, 13:16:05 PM »
Raait, hoe groot is die free space op hierdie masjien voor ons hoor ons kannie meer prentjies oplaai nie.... ?

Nie baie nie.....  :-\  As jy kan, post mar links van photobucket af of so iets.  ;)

Want as jy .jpg wil opsit, mag hy net 250kb groot wees, en soos ek jou en jou fotos ken, gan niks dan pas of mooi lyk nie omdat jy te veel detail verloor met die resizing.

Offline Coetzee Zietsman

  • Verslaaf
  • *
  • Posts: 362
  • So waar ry ons?
    • www.malutiavontuur.co.za
Re: Hoe om foto's op te laai
« Reply #9 on: February 03, 2012, 08:04:55 AM »
Dankie Colyn, selfs ek sal dit ook nou kan doen.
Ry lekker, ry veilig en ry gereeld.