Author Topic: NB ... Lees hier voor jy POST.  (Read 3757 times)

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
NB ... Lees hier voor jy POST.
« on: March 28, 2009, 21:02:02 PM »
Baie welkom hier en ons hoop van harte dat dit vir julle 'n lekker kuber tuiste gaan word.

Ten einde dinge vlot te laat verloop het mens gewoonlik reëls nodig maar ons wil dit nie te erg maak nie want ons glo dat ons almal verstaan dat goeie maniere 'n groot bate is.

Hier is so paar punte om in gedagte te hou ...

1. Hou asseblief die forum veilig vir kinders. Enige obsene dinge sal ernstig aangespreek word.
2. Moenie persoonlik raak in debatte nie ... Speel die bal en nie die man nie.
3. Respekteer die veelsydigheid van die lede.
4. Stel jou punte op dieselfde manier as wat jy jou ma sou aanspreek en dink twee keer voor jy die POST knoppie druk. ;)

'n Paar versoeke ...

1. Nadat jy geregistreer het ... gaan na jou "Profile" en vul bietjie die goeterjies in. Dis lekker as ons darem weet wanneer jy verjaar, waar jy woon en of jy a meisie of a man is ;)

2. In die Forum wêreld word HOOFLETTER BOODSKAPPE as "skreeu" gesien  ::)
3. Indien daar a bike gebeurtenis in jou omgewing is ... laat weet asseblief sodat ons dit op die Kalender kan plaas.  :D

Geniet dit.

PS ...
:pol beteken jy trap op die streep ...
:pol + :bat  ... beteken jy is oor die streep ...
:pol + :bat + :tckd ... beteken jy het net eenkeer te veel te vêr gegaan ...
Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
Re: NB ... Lees hier voor jy POST.
« Reply #1 on: February 13, 2010, 13:13:07 PM »
Maak asseblief seker dat jy aan hierdie "poll" deelneem ...

http://bikeinjoutaal.co.za/forum/index.php?topic=2557.msg46960#msg46960
Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...

Offline Lourens1

  • Kuiergas
  • *
  • Posts: 81
  • My bike is my adrenalien inspuiting
Re: NB ... Lees hier voor jy POST.
« Reply #2 on: January 15, 2013, 13:46:08 PM »
Dankie vir al die tips. Ek weet nog nie hoe werk alles nie, maar sal gou leer.

Offline Kobusvr

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,875
Re: NB ... Lees hier voor jy POST.
« Reply #3 on: January 15, 2013, 13:49:00 PM »
Dankie vir al die tips. Ek weet nog nie hoe werk alles nie, maar sal gou leer.

Welkom Lourens1.   O0 O0

Ek dink die volgende is om jouself voor te stel.   O0 O0 O0

Ek glo jy sal sommer vinnig leer en lekker saam gesels.   O0 O0
.

Young riders pick a destination and go... Old riders pick a direction and go. 

.

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: NB ... Lees hier voor jy POST.
« Reply #4 on: January 15, 2013, 14:28:30 PM »
welkom Lourens 1...Kobus is reg gaan stel jouself voor... O0
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: NB ... Lees hier voor jy POST.
« Reply #5 on: January 15, 2013, 15:00:17 PM »
@ Kobustir en MarindaGS, hierdie is nie die fred vir strooi praat nie, as Colyn die snoei skêr inlê is julle stingels geknip..., Antie, en vir jou, toemaar...  :-X :-X
The liver is evil, it must be punished!

Offline Kobusvr

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,875
Re: NB ... Lees hier voor jy POST.
« Reply #6 on: January 15, 2013, 15:05:47 PM »
@ Kobustir en MarindaGS, hierdie is nie die fred vir strooi praat nie, as Colyn die snoei skêr inlê is julle stingels geknip..., Antie, en vir jou, toemaar...  :-X :-X

Ons probeer net vir Lourens1 van die begin af op die regte pad help en hou...  O0 O0

Sal niks weer se nie...  :-[ :-[ :-X :'(
.

Young riders pick a destination and go... Old riders pick a direction and go. 

.