Roan
Administrator
Verslaaf
 
Offline
Gender: 
Home: Sandton
Bike: BMW R 1200 GS Adventure
Posts: 333
|
 |
« op: Maart 03, 2009, 12:38:28 pm » |
|
Ek wil nou nie bemarking doen vir 'n ander MPY nie maar in my en my reisvennoot se omswerwinge die afgelope paar jaar het ons telkens die webwerf van AA Travel gebruik. Wat lekker is met die site is dat mens kan kies watse soort akomodasie jy verlang en waar jy dit verlang, verder versteek dit nie die kontak details van die plekke nie en jy kan hulle direk bel. Dit sluit ook pryse in en mens kan sommer dadelik sien of dit in die begroting pas of nie. Die website se addres is http://www.aatravel.co.za
|
|
|
|
« Last Edit: Maart 03, 2009, 12:40:10 pm deur Roan »
|
Logged
|
die lewe is 'n lied
|
|
|
Cassie
Blonde Blits
Woema Rider
 
Offline
Gender: 
Home: Pretoria
Bike: GSX-R600
Posts: 13,571
Lewe begin by 60..... grade vanaf vertikaal.
|
 |
« Antwoord #1 op: Maart 05, 2009, 10:24:24 am » |
|
Het nounet 'n koeeeel link by my beste maaitjie gekry --> http://www.countryroads.co.za/content/clarens-backpackers.htmlEk het in Desember die Clarens trip gedoen en dit was AMAZING!!!!! 
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
K1300S
Woema Rider
Offline
Gender: 
Home: Waar Ek My Hoed Hang
Bike: BMW K1300S
Posts: 3,402
|
 |
« Antwoord #2 op: Mei 05, 2009, 19:57:26 pm » |
|
Die Woodsman is 'n Lekker plek om te bly in Sabie wat redelik goedkoop is. Laas toe ons daar was, was dit net R255 per nag per persoon met Brekfis  Check hulle uit by http://www.thewoodsman.co.za/
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Mudbugger
Woema Silver
Offline
Gender: 
Home: Laeveld
Bike: BMW F650GS
Posts: 1,361
SB = Soos Bloed, so is sy vir my . . . . . .
|
 |
« Antwoord #3 op: Augustus 23, 2009, 15:14:53 pm » |
|
Ek wil kom met 'n voorstel. Kan ons nie hier plek maak waar Woemers kom rapporteer oor plekke waar hulle gebly het nie? Dan kan ons as ons 'n trippie reel, hier kom kyk wat val in my prysklas en ook in watter area dit le nie. Ons maak dit ontoeganklik vir gaste, so ons adverteer nie verniet nie. Die forum lede kry die voordeel van die plasings.
Eerstens maak julle vir ons die verskillende streke oop. BV: Mpumalanga - Eskarpment, Kaap - Weskus, Kaap - Wynroete, Drakensberge Meander ensovoorts. Die alternatief is: Maak die provinsies oop en die forumlede kan gaan plaas per dorp.
Daarna kan die ou daar sy inskrywing gaan post per streek of dorp, in die volgende formaat.
Naam van die plek: Kontakbesonderhede: Soort verblyf: Bv: Bed en Ontbyt, Hotel, Motel, Hostel / Backpacker, Lodge, Kampering. Koste: R100 - R200, R200 - R300, R300 - R500, R500 - R1000, > R1000 Gradering op 'n 4 skaal stelsel: Gerief Parkering Ablusies Sekuriteit Kos Algemene indruk
en dan ook 'n plekkie vir kommentaar.
Sou 'n ander Woemer nie saamstem nie is hy vry om daarop te "reply" en mens kan 'n redelike objektiewe besluit neem of jy sal wil gaan aldan nie.
Lekker ry!
|
|
|
|
|
Logged
|
 Staan waarvoor jy glo, selfs al staan jy alleen. Sekere mense sal altyd my pelle bly, hulle weet eenvoudig net te veel.
|
|
|
Colyn
Shutterbug
Administrator
Woema Rider
 
Offline
Gender: 
Home: Rhenosterkop
Bike: BMW K1200LT - R1200GS
Posts: 3,022
|
 |
« Antwoord #4 op: Augustus 24, 2009, 08:47:40 am » |
|
Maak maar a thread oop hier in Blyplekke en pos wat jy wil daarin. Laat ons sien hoe dit ontwikkel en dan sal ek a nuwe subseksie oopmaak as die dinge meer word.
Begin die thread Topic so ... Verblyf - Barberton - Piet se Plekkie
Dan kan ek die threads maklik optel en skuif sodra daar meer as een is.
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
GoFast
Woema Rider
 
Online
Gender: 
Home: Richardsbaai
Bike: Suzuki GSX650F
Posts: 7,089
Die "F" is vir FUN!
|
 |
« Antwoord #5 op: Augustus 26, 2009, 08:46:33 am » |
|
Hierdie is ook dalk 'n lekker webtuiste. Het daarvan gelees in die nuwe bark essay. www.bikelife4u.co.za
|
|
|
|
|
Logged
|
There is no spoon.
|
|
|
Colyn
Shutterbug
Administrator
Woema Rider
 
Offline
Gender: 
Home: Rhenosterkop
Bike: BMW K1200LT - R1200GS
Posts: 3,022
|
 |
« Antwoord #6 op: Augustus 26, 2009, 12:08:29 pm » |
|
Ek en Roan gebruik hoofsaaklik die AA se site en het nog nooit a blaps gestrike nie. DIe AA verify die goed by hulle site.
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Clem
Woema Rider
Online
Gender: 
Home: Helderkruin
Bike: Triumph 955i
Posts: 4,407
Im aging like fine wine-getting complex and fruity
|
 |
« Antwoord #7 op: Augustus 26, 2009, 12:30:21 pm » |
|
Ek en Roan gebruik hoofsaaklik die AA se site en het nog nooit a blaps gestrike nie. DIe AA verify die goed by hulle site.
Hi Colyn, ek stem. Ek gebruik ook baie die webwerf: www.safarinow.com Uitstekende webwerf en ek het hulle persoonlik al male sonder tal gebruik en nog nooit 'n slegte ondervinding gehad nie. Die een wat GF hier gelys het is nog merendeels onder konstruksie en het slegs 'n paar plekkies op. Sorry GF - geen kritiek nie slegs 'n observasie.... 
|
|
|
|
|
Logged
|
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!
|
|
|
Can - Man
100% Woema

Offline
Gender: 
Home: States
Bike: GSA; Duc 999; S1000RR
Posts: 839
I am what you eat!
|
 |
« Antwoord #8 op: Januarie 07, 2010, 14:54:49 pm » |
|
Gaan bly volgende keer by De Ark Mountain Lodge in Clarens. Kry nie beter nie!
|
|
|
|
|
Logged
|
Don't take life too seriously. You're not getting out alive.
|
|
|
Can - Man
100% Woema

Offline
Gender: 
Home: States
Bike: GSA; Duc 999; S1000RR
Posts: 839
I am what you eat!
|
 |
« Antwoord #9 op: April 29, 2010, 12:24:24 pm » |
|
Gaan bly volgende keer by De Ark Mountain Lodge in Clarens. Kry nie beter nie!
Hier is die Webwerf: www.deark-clarens.co.za 
|
|
|
|
|
Logged
|
Don't take life too seriously. You're not getting out alive.
|
|
|
Blackie
100% Woema
Online
Gender: 
Home: Paulshoff
Bike: 14 bikes
Posts: 693
|
 |
« Antwoord #10 op: April 29, 2010, 13:21:12 pm » |
|
hello Meneer. Wanneer jaag ons weer?
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Cassie
Blonde Blits
Woema Rider
 
Offline
Gender: 
Home: Pretoria
Bike: GSX-R600
Posts: 13,571
Lewe begin by 60..... grade vanaf vertikaal.
|
 |
« Antwoord #11 op: April 29, 2010, 13:35:53 pm » |
|
hello Meneer. Wanneer jaag ons weer?
Hy jaag mos Australië toe......
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Blackie
100% Woema
Online
Gender: 
Home: Paulshoff
Bike: 14 bikes
Posts: 693
|
 |
« Antwoord #12 op: April 29, 2010, 13:37:23 pm » |
|
maar is hy al daai kant??
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Cassie
Blonde Blits
Woema Rider
 
Offline
Gender: 
Home: Pretoria
Bike: GSX-R600
Posts: 13,571
Lewe begin by 60..... grade vanaf vertikaal.
|
 |
« Antwoord #13 op: April 29, 2010, 13:44:20 pm » |
|
maar is hy al daai kant??
Nope.
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
DD650
Kuiergas

Offline
Gender: 
Home: Centurion
Bike: BMW F650GS
Posts: 51
You have only one life, live it!
|
 |
« Antwoord #14 op: April 30, 2010, 14:04:41 pm » |
|
Ek gebruik ook baie www.sleeping-out.co.za Wat lekker is van die site, is dat jy 'n versoek kan insit en dan stuur hulle vir jou beskikbaarheid en kwotasies en jy boek dan sommer direk deur hulle. Jy kan ook onmiddelik sien wie het plek beskikbaar sodat jy nie onnodig tyd mors met rondbel vir plek nie. Het hulle al 'n hele paar keer gebruik en was nog altyd baie tevrede.
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|