Author Topic: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto  (Read 59855 times)

Riaan

  • Guest
Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« on: April 27, 2009, 20:59:23 PM »
Kom moenie skaam wees nie laat ons sien hoe lyk almal en almal se bike


TC en Riaan



Fenderbender

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #1 on: April 27, 2009, 21:42:52 PM »
Lig was bietjie skerp , moes my sonbril ingepak het, of dalk was dit n babbelas  ;)

Riaan

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #2 on: April 27, 2009, 21:44:51 PM »
lol dis daai brandewyn

Fenderbender

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #3 on: April 27, 2009, 22:07:07 PM »
Korreksie, dis alles daai  Sauv. Blanc van Rooiberg se skuld . Mensig daais nou vir jou ietsie om aan te teug as die sonnetjie daar eenkant wegraak . Was nogal die nuwe 2009 oesjaar wat my oe so skrefies laat trek het die volgende dag  :)

Offline TC

  • Global Moderator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 9,331
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #4 on: April 28, 2009, 08:16:42 AM »








« Last Edit: April 28, 2009, 08:20:58 AM by T.C. »
As my GAT jeuk .... krap ek hom met my bikes se seat!!!

Offline TC

  • Global Moderator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 9,331
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #5 on: April 28, 2009, 08:19:17 AM »











As my GAT jeuk .... krap ek hom met my bikes se seat!!!

Fenderbender

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #6 on: April 28, 2009, 10:01:40 AM »
Riaan, lyk my jys famous .  ;D
TC hou van jou Boston  O0

Riaan

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #7 on: April 28, 2009, 12:16:05 PM »
Dalk smaak TC my te veel  ::)

Cassie

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #8 on: April 28, 2009, 12:37:46 PM »
Dalk smaak TC my te veel  ::)

Ek sien so......  ;D ;D ;D

Riaan

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #9 on: April 28, 2009, 12:42:01 PM »
hie hie maar ons wag in spanning vir jou kiekies

Cassie

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #10 on: April 28, 2009, 12:45:30 PM »
hie hie maar ons wag in spanning vir jou kiekies

Gan kyk by "Meisies en hul motorfietse"..... daar is méér as genoeg.  ;)

Lynnie

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #11 on: April 28, 2009, 13:05:30 PM »
Gan kyk by "Meisies en hul motorfietse"..... daar is méér as genoeg.  ;)

Stem saam Cassie  O0  Baie om te sien van ons meisies onder :  Meisies in die pits, Meisies op/langs die baan, Meisies op die pad - anders word alles 'n duplikasie   :)

Riaan

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #12 on: April 28, 2009, 13:07:50 PM »
o nie geweet mans mag daar gaan kyk nie

Lynnie

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #13 on: April 28, 2009, 13:10:14 PM »
Oi oi oi Riaan - ons weet julle mans gaan kyk en kuier graag daar  ;) ;) ;)  Moet tog nie se JY het nooit nie  ;) ;) ;)

Riaan

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #14 on: April 28, 2009, 13:11:06 PM »
belowe