Author Topic: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto  (Read 59856 times)

Lynnie

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #15 on: April 28, 2009, 13:14:43 PM »
Nou toe Riaan - niks is voelvry nie  ;) - gaan kyk gerus na alles wat ons daar opsit en oor gesels  :-*

Cassie

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #16 on: April 28, 2009, 13:21:28 PM »
Nou toe Riaan - niks is voëlvry nie  ;) - gaan kyk gerus na alles wat ons daar opsit en oor gesels  :-*

Behalwe Virago en sy PT broek....... >:D  ;D >:D  ;D >:D  ;D >:D

Ek het al sonder die onnie net met 'n PT broek onder die langbroek gery. Dit help vir daai dooie kolletjies................

Lynnie

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #17 on: April 28, 2009, 13:34:45 PM »
Behalwe Virago en sy PT broek....... >:D  ;D >:D  ;D >:D  ;D >:D


Moerbei vs aarbei - spaar ons selfs die gedagte asb  :D

Cassie

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #18 on: April 28, 2009, 13:39:53 PM »
Moerbei vs aarbei - spaar ons selfs die gedagte asb  :D

Whahahahahaha!!!!!!  ;D ;D ;D

Riaan

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #19 on: April 28, 2009, 19:07:44 PM »
Ok ek het gekyk.  O0 O0

Fenderbender

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #20 on: April 28, 2009, 19:20:27 PM »
Ek gaan nie kyk nie eks te bang  :b2

muurenm

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #21 on: April 28, 2009, 20:30:07 PM »
Ek gaan nie kyk nie eks te bang  :b2

Bangbroek :b2

Fenderbender

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #22 on: April 28, 2009, 20:35:13 PM »
Jy moenie nog spot nie, ek maak nie eers my vrou se badkamer kassies oop nie . ;D

Offline Roan

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 573
  • Jy leef regtig net een keer .......
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #23 on: April 28, 2009, 22:10:44 PM »
My vorige-vorige bike en sy bike maaitjies... die ene heel regs



Ekke en my vorige Bike....



Ekke en my vorige bike en my huidige vrou



Ekke en my huidige bike en my huidige pens

« Last Edit: April 28, 2009, 22:30:41 PM by Roan »
...Jy lewe regtig net 1 keer ..:

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #24 on: April 28, 2009, 23:14:36 PM »
Ek het ook darem a shot van my en my bike ...



Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...

Offline Desert Man

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,692
  • Money can't buy love but it can buy Motorbikes!
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #25 on: April 29, 2009, 07:35:23 AM »
Colyn ek dink jy moet vir ons 'n galery oopmaak...
As you grow older, you'll find the only things you regret are the things you didn't do.

Cassie

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #26 on: April 29, 2009, 07:43:41 AM »
Ek het ook darem a shot van my en my bike ...


Uuurrrgggggghhhhhh! Daai sigaret in die mond doen dit nie vir my nie.........  :P

Offline Desert Man

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,692
  • Money can't buy love but it can buy Motorbikes!
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #27 on: April 29, 2009, 07:50:55 AM »
Uuurrrgggggghhhhhh! Daai sigaret in die mond doen dit nie vir my nie.........  :P

Nee Colyn is die ou in die rooi trui  >:D ;D
As you grow older, you'll find the only things you regret are the things you didn't do.

Riaan

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #28 on: April 29, 2009, 08:15:17 AM »
mwhaa  :D

WOEMA

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #29 on: April 29, 2009, 08:38:41 AM »
hiers ek en die king, sal die naweek my en die hochland GS neem en post.