Author Topic: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto  (Read 59854 times)

Cassie

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #30 on: April 29, 2009, 09:17:53 AM »
Nee Colyn is die ou in die rooi trui  >:D ;D

Hy WENS hy was nog so jonk! >:D

hiers ek en die king, sal die naweek my en die hochland GS neem en post.

Wat soek jy daar in die kamp? Is jy 'n bees? >:D

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #31 on: April 29, 2009, 10:43:17 AM »
Ek dink hy was verward ... kyk sy gesig ... dit was in die EARLY days ... toe het hy nog nie geweet daar is a verskil tussen ROAD en DS nie :D

PS ... Dis maar a gaga shot vir a producer. :)
Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #32 on: April 29, 2009, 10:46:48 AM »
As jy wil brag met jou bike dan doen jy so bietjie EXTRA ... :)

Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...

WOEMA

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #33 on: April 29, 2009, 12:31:15 PM »
daai lt bly staan in storm wees! goeie stand.

Offline Desert Man

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,692
  • Money can't buy love but it can buy Motorbikes!
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #34 on: April 29, 2009, 12:33:15 PM »
 ??? ???
As you grow older, you'll find the only things you regret are the things you didn't do.

Cassie

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #35 on: April 29, 2009, 12:34:12 PM »
daai lt bly staan in storm wees! goeie stand.

RRRRRRRR.................

Cassie

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #36 on: April 29, 2009, 12:37:10 PM »
GROOT BROER watch jou!!!  ;D

Offline Desert Man

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,692
  • Money can't buy love but it can buy Motorbikes!
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #37 on: April 29, 2009, 12:50:19 PM »
GROOT BROER watch jou!!!  ;D

Hy weet tien teen een nie wat hy na kyk nie  ::) ::)
As you grow older, you'll find the only things you regret are the things you didn't do.

Cassie

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #38 on: April 29, 2009, 12:53:39 PM »
Hy weet tien teen een nie wat hy na kyk nie  ::) ::)

Muahahaha! >:D >:D >:D  Solank hy net sy miljoene op daai lieflike baan spandeer!  O0

En ten minste staan jy langs 'n pragtige bike!  8)

Offline Desert Man

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,692
  • Money can't buy love but it can buy Motorbikes!
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #39 on: April 29, 2009, 12:59:20 PM »
Muahahaha! >:D >:D >:D  Solank hy net sy miljoene op daai lieflike baan spandeer!  O0

En ten minste staan jy langs 'n pragtige bike!  8)

Mmmm dis een van die local jaers. Moes eindelik daai badge uitgeblurr het  :2f.
Hy het nogal goed gedoen met die 8 hour endurance. Het vir 'n Franse span gejaag en hy en sy twee mede jaers het 2de geeindig.  O0
As you grow older, you'll find the only things you regret are the things you didn't do.

Cassie

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #40 on: April 29, 2009, 13:05:21 PM »
Mmmm dis een van die local jaers. Moes eindelik daai badge uitgeblurr het  :2f.

Sou nie gehelp het nie......Daai tenk en stertjie se lyne is onmiskenbaar......  8)

Hy het nogal goed gedoen met die 8 hour endurance. Het vir 'n Franse span gejaag en hy en sy twee mede jaers het 2de geeindig.  O0

SUZUKI!!!!!!!!!  O0 O0 O0

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #41 on: April 29, 2009, 23:10:15 PM »
daai lt bly staan in storm wees! goeie stand.

Jy weet nie regtig hoe naby aan raak jy is nie ... dis hoekom ek die shot bietjie getoor het ... nat, koud, wind en baie mis daai dag op Kaapschehoop. ;)
Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #42 on: April 29, 2009, 23:11:40 PM »
Uuurrrgggggghhhhhh! Daai sigaret in die mond doen dit nie vir my nie.........  :P

Hmmm ... niemand het vir my a sigaar geoffer nie toe vat ek maar die skyf. ;)
Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...

Lynnie

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #43 on: April 30, 2009, 11:08:08 AM »
Hmmm ... niemand het vir my a sigaar geoffer nie toe vat ek maar die skyf. ;)

Niks vergelyk met 'n sigaar nie - never take second best  ;)  Ek geniet my MOODS sigaars - rook niks anders nie en geniet my sigaar net oor die naweek by die regte geleentheid - wanneer almal hulle nageregte geniet dan geniet ek my MOODS ::) ::) ::)

Cassie

  • Guest
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #44 on: April 30, 2009, 11:17:36 AM »
Niks vergelyk met 'n sigaar nie - never take second best  ;)  Ek geniet my MOODS sigaars - rook niks anders nie en geniet my sigaar net oor die naweek by die regte geleentheid - wanneer almal hulle nageregte geniet dan geniet ek my MOODS ::) ::) ::)

Mmmmm....... ek rook ook nie, mar sal jou join vir MOODS!!!  O0

Niks so lekker soos 'n Cherry enetjie langs die vuur in die bos nie......  :)