Author Topic: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto  (Read 59857 times)

Offline AllanB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,290
  • Getting old in style
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #615 on: February 28, 2017, 07:34:48 AM »
Ride it like you stole it!!!!

Offline Heinzz

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 867
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #616 on: February 28, 2017, 08:09:37 AM »
Oppiplaas speelnaweek
Totsiens, Good Bye , Cheers

Offline PaulB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 9,273
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #617 on: February 28, 2017, 08:16:37 AM »
Ek is so bly dis nie net ek wat ouer word nie  :2f :2f :2f :2f
I want what I want when I want it

Offline Heinzz

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 867
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #618 on: February 28, 2017, 08:20:56 AM »
Ek is so bly dis nie net ek wat ouer word nie  :2f :2f :2f :2f

Is so, Danie en Flip lyk nie meer na vandag se kinners nie. :2f :2f gevolge van grondpad ry.
« Last Edit: February 28, 2017, 08:36:46 AM by Heinzz »
Totsiens, Good Bye , Cheers

Offline Oupa Manie

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,389
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #619 on: February 28, 2017, 09:16:51 AM »
Julle het mooi groot mielies, manne....

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #620 on: February 28, 2017, 09:54:15 AM »
Julle het mooi groot mielies, manne....

Ne Oupa, ek dink hulle wou ook sien hoe lyk groot mielies!  :2f :2f
The liver is evil, it must be punished!

Offline Heinzz

  • 100% BIJT
  • *
  • Posts: 867
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #621 on: February 28, 2017, 12:31:40 PM »
Ne Oupa, ek dink hulle wou ook sien hoe lyk groot mielies!  :2f :2f

Sorry Willem, maar jy sal nou nie weet nie maar ons plant diep. :-X
Totsiens, Good Bye , Cheers

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #622 on: February 28, 2017, 17:24:13 PM »
Sorry Willem, maar jy sal nou nie weet nie maar ons plant diep. :-X

Maar dis partykeer goed om die wal te saai.  O0 :-X
The liver is evil, it must be punished!

Offline PaulB

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 9,273
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #623 on: February 28, 2017, 23:24:07 PM »
ploeg diep en saai oppie walle
I want what I want when I want it

Offline Clem

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 10,534
  • Im aging like fine wine. Getting complex & fruity.
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #624 on: March 01, 2017, 07:55:43 AM »
Maar dis partykeer goed om die wal te saai.  O0 :-X
ploeg diep en saai oppie walle

Of maak net seker dat daar nie saaksakke op die planter is nie!!  :o :o :o :o :o :o :o
Good wine and wisdom are one of a kind, since both only come in good time!

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,098
Re: Jy en jou motorfiets....................wys ons n foto
« Reply #625 on: March 01, 2017, 16:32:01 PM »
Of maak net seker dat daar nie saaksakke op die planter is nie!!  :o :o :o :o :o :o :o

 :2f :2f :2f :2f :2f :2f :2f :2f
The liver is evil, it must be punished!