Poll

Watse fiets ry jy ...

BMW - Road
38 (11.7%)
BMW - DS
103 (31.6%)
Suzuki - Road
22 (6.7%)
Suzuki - DS
10 (3.1%)
Honda - Road
19 (5.8%)
Honda - DS
16 (4.9%)
Yamaha - Road
10 (3.1%)
Yamaha - DS
17 (5.2%)
Kawasaki - Road
21 (6.4%)
Kawasaki - DS
15 (4.6%)
Ducati
8 (2.5%)
KTM
15 (4.6%)
Scooter
8 (2.5%)
Triumph
13 (4%)
Harley Davidson
10 (3.1%)
V-Rod
0 (0%)
Moto Guzzi
1 (0.3%)

Total Members Voted: 147

Author Topic: WOEMA is bietjie nuuskierig ... watse bike het jy ?  (Read 16609 times)

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
WOEMA is bietjie nuuskierig ... watse bike het jy ?
« on: April 29, 2009, 11:39:30 AM »
Laat ons bietjie sien watse fietse ry die Woema mense ... jy het twee stemme en jy kan jou stem verander as jou fiets verander.

Pos hier as jou fiets Brand nie op is nie.
« Last Edit: March 30, 2010, 16:58:27 PM by Colyn »
Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...

Cassie

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #1 on: April 29, 2009, 11:41:00 AM »
Uhm......... Jy 'n slakkie vandag??  ::)

--> http://bikeinjoutaal.co.za/forum/index.php?topic=448.0

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #2 on: April 29, 2009, 11:43:55 AM »
Nou doen ons a nuwe een :)
Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...

Cassie

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #3 on: April 29, 2009, 11:57:12 AM »
Nou doen ons a nuwe een :)

Is dit nie makliker om die 1e poll te gan edit nie?  ::)

GoFast

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #4 on: April 29, 2009, 12:15:18 PM »
Of dra net die ander een se info oor na die een toe, en druk die delete knoppie.... :)

Cassie

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #5 on: April 29, 2009, 12:17:39 PM »
Of dra net die ander een se info oor na die een toe, en druk die delete knoppie.... :)

Dis wat ek wou gedoen het....... >:D >:D >:D

GoFast

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #6 on: April 29, 2009, 12:18:48 PM »
Dis wat ek wou gedoen het....... >:D >:D >:D

Doenit doenit!!!!  :2f

Cassie

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #7 on: April 29, 2009, 12:21:18 PM »
Doenit doenit!!!!  :2f

Het nie krag vir die  :pol :pol :pol :pol vandag nie.........  8)

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #8 on: April 29, 2009, 23:08:20 PM »
Jy kon lankal gestem het in plaas van so te biets :)
Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...

muurenm

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #9 on: April 30, 2009, 07:31:27 AM »
Julle weet mos wat ry ekke...  ;D

Cassie

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #10 on: April 30, 2009, 08:29:47 AM »
Jy kon lankal gestem het in plaas van so te biets :)

My fiets is nie op die paal nie...... Oeps! Ek bedoel die POLL nie..... >:D >:D >:D

Julle weet mos wat ry ekke...  ;D

 O0  :) :) :)

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #11 on: April 30, 2009, 12:23:35 PM »
Ek is bly om te sien die mense stem darem ;)
Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...

Cassie

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #12 on: April 30, 2009, 12:25:50 PM »
Nog geen Hoenders en Katoems nie??  ::)

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #13 on: April 30, 2009, 13:37:31 PM »
Ek het vergeet ... ons het mos a paar Triumph ryers ook hier. Die Dames Onderklere Brand is nou ook a opsie :D
Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...

GoFast

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #14 on: April 30, 2009, 13:38:46 PM »
Ek het vergeet ... ons het mos a paar Triumph ryers ook hier. Die Dames Onderklere Brand is nou ook a opsie :D

eish....

Ek het gister langs 'n Triumph triple gestaan. Man, maar dis nou 'n mooi bike. Nie so baie spasie vir die passasier nie, maar who cares!!!???