Poll

Watse fiets ry jy ...

BMW - Road
38 (11.7%)
BMW - DS
103 (31.6%)
Suzuki - Road
22 (6.7%)
Suzuki - DS
10 (3.1%)
Honda - Road
19 (5.8%)
Honda - DS
16 (4.9%)
Yamaha - Road
10 (3.1%)
Yamaha - DS
17 (5.2%)
Kawasaki - Road
21 (6.4%)
Kawasaki - DS
15 (4.6%)
Ducati
8 (2.5%)
KTM
15 (4.6%)
Scooter
8 (2.5%)
Triumph
13 (4%)
Harley Davidson
10 (3.1%)
V-Rod
0 (0%)
Moto Guzzi
1 (0.3%)

Total Members Voted: 147

Author Topic: WOEMA is bietjie nuuskierig ... watse bike het jy ?  (Read 16610 times)

Offline Faust

  • Kuiergas
  • *
  • Posts: 87
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig ... watse bike het jy ?
« Reply #105 on: January 13, 2013, 19:14:33 PM »
Is dit 'n bike ??
2 de oudste bike vervaardiger en maak autoelectrician van bikers sedert 1921

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig ... watse bike het jy ?
« Reply #106 on: January 13, 2013, 19:16:08 PM »
2 de oudste bike vervaardiger en maak autoelectrician van bikers sedert 1921

Is dit hoekom daar net 1 is op die forum :2f :2f :2f
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline Faust

  • Kuiergas
  • *
  • Posts: 87
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig ... watse bike het jy ?
« Reply #107 on: January 13, 2013, 19:22:14 PM »
Is dit hoekom daar net 1 is op die forum :2f :2f :2f
Bwaahahaa...hey dit is nie my skuld die forum is vol skapies..

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig ... watse bike het jy ?
« Reply #108 on: January 13, 2013, 19:51:59 PM »
Bwaahahaa...hey dit is nie my skuld die forum is vol skapies..

Al die skapies het wakker geword en ry nou BMW's...jy is bietjie agter... O0 :2f
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline Kobusvr

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,875
Re: Re: Re: WOEMA is bietjie nuuskierig ... watse bike het jy ?
« Reply #109 on: January 13, 2013, 19:54:49 PM »
2 de oudste bike vervaardiger en maak autoelectrician van bikers sedert 1921

Oudste is dan vir die skapies... Gin wonder ons is so baie nie. :)
.

Young riders pick a destination and go... Old riders pick a direction and go. 

.

Offline Faust

  • Kuiergas
  • *
  • Posts: 87
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig ... watse bike het jy ?
« Reply #110 on: January 13, 2013, 20:09:06 PM »
Al die skapies het wakker geword en ry nou BMW's...jy is bietjie agter... O0 :2f
net now 'n bewys as jy tussen 'n vlok skape is, sien jy net wol

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig ... watse bike het jy ?
« Reply #111 on: January 13, 2013, 20:11:33 PM »
net now 'n bewys as jy tussen 'n vlok skape is, sien jy net wol

En jy die skaapwagter...daars mos altyd net een :2f :2f :2f
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline Faust

  • Kuiergas
  • *
  • Posts: 87
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig ... watse bike het jy ?
« Reply #112 on: January 13, 2013, 20:14:09 PM »
En jy die skaapwagter...daars mos altyd net een :2f :2f :2f

 :2f :2f kan ek nie maar eerder wolf wees nie ?

Offline Kobusvr

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,875
Re: Re: Re: WOEMA is bietjie nuuskierig ... watse bike het jy ?
« Reply #113 on: January 13, 2013, 20:14:13 PM »
En jy die skaapwagter...daars mos altyd net een :2f :2f :2f

Wat van wolf... :)
.

Young riders pick a destination and go... Old riders pick a direction and go. 

.

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig ... watse bike het jy ?
« Reply #114 on: January 13, 2013, 20:15:39 PM »
:2f :2f kan ek nie maar eerder wolf wees nie ?

Ek dink jy gaan sukkel...jy is mos agter :2f :2f :2f
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline Andre haul.ass

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,248
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig ... watse bike het jy ?
« Reply #115 on: January 14, 2013, 11:09:22 AM »
Yanks op hulle beste  *poefies :pol smaak......Ek se maar net,duk vroue,duk bikes.... :2f :2f :2f






Jy moet maar hoop die verpleegster sien nie jou dunk van Amerikaanse vrouens nie    sy sal jou  :bat :bat :bat :tckd
Not all who wander are lost