Poll

Watse fiets ry jy ...

BMW - Road
38 (11.7%)
BMW - DS
103 (31.6%)
Suzuki - Road
22 (6.7%)
Suzuki - DS
10 (3.1%)
Honda - Road
19 (5.8%)
Honda - DS
16 (4.9%)
Yamaha - Road
10 (3.1%)
Yamaha - DS
17 (5.2%)
Kawasaki - Road
21 (6.4%)
Kawasaki - DS
15 (4.6%)
Ducati
8 (2.5%)
KTM
15 (4.6%)
Scooter
8 (2.5%)
Triumph
13 (4%)
Harley Davidson
10 (3.1%)
V-Rod
0 (0%)
Moto Guzzi
1 (0.3%)

Total Members Voted: 147

Author Topic: WOEMA is bietjie nuuskierig ... watse bike het jy ?  (Read 16611 times)

Cassie

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #15 on: April 30, 2009, 13:40:51 PM »
Die Dames Onderklere Brand is nou ook a opsie :D

Wanneer dink jy sal WonderBra bietjie vir ons ook 'n bike bou?  ::)

GoFast

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #16 on: April 30, 2009, 13:55:25 PM »
Wanneer dink jy sal WonderBra bietjie vir ons ook 'n bike bou?  ::)

Miskien moet Wonderbra na OCC toe gaan en vir hulle vra vir 'n projek fiets... :)

Cassie

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #17 on: April 30, 2009, 14:00:14 PM »
Miskien moet Wonderbra na OCC toe gaan en vir hulle vra vir 'n projek fiets... :)

Temptations is sexier..........  :)  WB sal nou weer die dam onder die eend uitruk! (Of is dit nou die 'padding' ui die bra uitruk?) >:D

GoFast

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #18 on: April 30, 2009, 14:03:30 PM »
Temptations is sexier..........  :)  WB sal nou weer die dam onder die eend uitruk! (Of is dit nou die 'padding' ui die bra uitruk?) >:D

Ek like weer Triumph.  >:D

Cassie

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #19 on: April 30, 2009, 14:07:30 PM »

GoFast

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #20 on: April 30, 2009, 14:11:25 PM »
O0 O0 O0


Sarkasme pas nie by jou avatar nie...  :2f :2f :2f :2f

Cassie

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #21 on: April 30, 2009, 14:32:40 PM »

Sarkasme pas nie by jou avatar nie...  :2f :2f :2f :2f

Nee man, ek kry ons net weer op die regte spoor.......  :)  Voor Colyn ons kom  :bat :pol :pol :pol

GoFast

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #22 on: April 30, 2009, 14:34:37 PM »
Nee man, ek kry ons net weer op die regte spoor.......  :)  Voor Colyn ons kom  :bat :pol :pol :pol

oooooooooo......... :D

vrod1200

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #23 on: April 30, 2009, 15:38:50 PM »
Mmmmm, so, net omdat ek 'n V-rod met 'n vet agter tekkie het mag ek nie stem nie.... 8)

Offline Coetzee Zietsman

  • Verslaaf
  • *
  • Posts: 362
  • So waar ry ons?
    • www.malutiavontuur.co.za
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #24 on: April 30, 2009, 16:04:27 PM »
Ek het eens op 'n tyd 'n 955 Tiger gery. Dit was my eerste bike waarvoor ek betaal het. So twee jaar terug. Wat 'n bike. Ek dink met heimwee terug daaraan. Het hom vir my broer geleen en nie die suspensie gestel vir sy 145kg nie. Toe breek die agter shock teen 140 km per uur en dit was die einde van die Tiger. My broer het dit darem oorleef.

Nou ry ek Suzuki se VStrom. Wat 'n lekker bike. Heel anders as die tripple. As ek moet kies tussen die twee, sal dit nie lekker wees nie. 990 Katoom lyk ook vir my na 'n opsie. Ek is nie 'n fan van superbikes nie. Die lewe is te lekker om so vinnig deur hom te jaag.
Ry lekker, ry veilig en ry gereeld.

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #25 on: April 30, 2009, 23:30:10 PM »
Mmmmm, so, net omdat ek 'n V-rod met 'n vet agter tekkie het mag ek nie stem nie.... 8)

Fixed up ... gaan vote maar ;)
Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...

Offline MrT

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 5
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #26 on: May 02, 2009, 00:35:20 AM »
Laat ons bietjie sien watse fietse ry die Woema mense ... jy het twee stemme en jy kan jou stem verander as jou fiets verander.

Pos hier as jou fiets Brand nie op is nie.

Ok ek weet almal dink quads is nie n motorfiets nie maae ek verskil!

In elk geval Yamaha Raptor 700R

Offline Mudbugger

  • BIJT Silver
  • *
  • Posts: 1,425
  • SB = Soos Bloed, so is sy vir my . . . . . .
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #27 on: May 02, 2009, 12:11:50 PM »
Ok ek weet almal dink quads is nie n motorfiets nie maae ek verskil!

In elk geval Yamaha Raptor 700R
'n Fiets het twee wiele. 'n Trapfiets trap jy. 'n Motorfiets het 'n enjin in. (Uit my Gr 1 werskboek van Mossie en Baas)
Quad het vier wiele en dis vir mense wat nie kan fietsry nie, sodat hulle ook pret kan he. (Dink ek)  >:D
Mense met quads se mediese fonds is gewoonlik in Februarie al uitgeput.  :-[
Staan waarvoor jy glo, selfs al staan jy alleen.

Sekere mense sal altyd my pelle bly, hulle weet eenvoudig net te veel.

muurenm

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #28 on: May 03, 2009, 19:27:33 PM »
'n Fiets het twee wiele. 'n Trapfiets trap jy. 'n Motorfiets het 'n enjin in. (Uit my Gr 1 werskboek van Mossie en Baas)
Quad het vier wiele en dis vir mense wat nie kan fietsry nie, sodat hulle ook pret kan he. (Dink ek)  >:D
Mense met quads se mediese fonds is gewoonlik in Februarie al uitgeput.  :-[

Ek Stem saam....  :2f :2f :2f

Boertjie

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #29 on: May 05, 2009, 16:40:03 PM »
Miskien moet Wonderbra na OCC toe gaan en vir hulle vra vir 'n projek fiets... :)

Kan nogal interessant raak...

Die ou sal seker 'n paar groot spotlights hê... met mooi vol kurwes en min bekleedsel  >:D

Dalk sal dit 'n NAKED Bike wees!!
« Last Edit: May 05, 2009, 16:41:34 PM by Boertjie »