Poll

Watse fiets ry jy ...

BMW - Road
38 (11.7%)
BMW - DS
103 (31.6%)
Suzuki - Road
22 (6.7%)
Suzuki - DS
10 (3.1%)
Honda - Road
19 (5.8%)
Honda - DS
16 (4.9%)
Yamaha - Road
10 (3.1%)
Yamaha - DS
17 (5.2%)
Kawasaki - Road
21 (6.4%)
Kawasaki - DS
15 (4.6%)
Ducati
8 (2.5%)
KTM
15 (4.6%)
Scooter
8 (2.5%)
Triumph
13 (4%)
Harley Davidson
10 (3.1%)
V-Rod
0 (0%)
Moto Guzzi
1 (0.3%)

Total Members Voted: 147

Author Topic: WOEMA is bietjie nuuskierig ... watse bike het jy ?  (Read 16608 times)

Cassie

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #30 on: May 05, 2009, 16:47:47 PM »
Kan nogal interessant raak...

Die ou sal seker 'n paar groot spotlights hê... met mooi vol kurwes en min bekleedsel  >:D

Dalk sal dit 'n NAKED Bike wees!!

 :) :) :)

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #31 on: May 05, 2009, 22:12:12 PM »
Met a lekker bree saal en a bicycle tyre agter :D en a boxer engine in ... :2f ... ooops nou gaan die Beemer manne seker lekker biets :D
Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...

Cassie

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #32 on: May 06, 2009, 08:34:32 AM »
Met a lekker bree saal en a bicycle tyre agter :D en a boxer engine in ... :2f ... ooops nou gaan die Beemer manne seker lekker biets :D

Groot boude, g-string en groot boo bs..........  ::)

 ;D ;D ;D ;D ;D

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #33 on: May 06, 2009, 08:35:24 AM »
Innie kol jou slim meisiekind :)
Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...

Big Bear

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #34 on: May 06, 2009, 15:00:19 PM »
Ducati 696, custom geverf deur my broer Stefaans O0

Cassie

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #35 on: May 06, 2009, 15:36:19 PM »
Ducati 696, custom geverf deur my broer Stefaans O0

Waa's die foto?  ::)

muurenm

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #36 on: May 06, 2009, 18:39:55 PM »
Ja kom gooi die Pikja so dat ons almal kan sien...  ;)

Cassie

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #37 on: May 07, 2009, 08:38:37 AM »
Ja kom gooi die Pikja so dat ons almal kan sien...  ;)

Stefaans moet seker nog die spray job doen.......  :)

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #38 on: May 24, 2009, 00:39:08 AM »
Jis lyk my die ouens is lui om die poll in te vul :)
Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...

Cassie

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #39 on: May 24, 2009, 19:36:08 PM »
Jis lyk my die ouens is lui om die poll in te vul :)

Seker mar omdat dit al die TWEEDE een is........  :)

Big Bear

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #40 on: May 25, 2009, 10:10:58 AM »
Waa's die foto?  ::)

Kyk in die tread vir bikes O0

Cassie

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #41 on: May 25, 2009, 10:20:16 AM »
Kyk in die tread vir bikes O0

Het gesien...... Baie mooi! ;)
« Last Edit: May 25, 2009, 10:22:40 AM by Cassie »

vrod1200

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #42 on: May 25, 2009, 16:34:57 PM »
Ek kan nie stem nie... daar is nie 'n opsie vir my nie.... 'n V-Rod kannie geklassifiseer word as 'n gewone Harley nie....

1.) Hy lek nie olie nie.
2.) Hy is waterverkoel
3.) Geen vibrasie nie
4.) Rev tot 9500
5.) Is vinniger as 180 km/h
6.) Is in die 21e eeu ontwerp

So, asb, maak 'n opsie vir my ook! Ek wil vreeslik graag stem!





















Cassie

  • Guest
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #43 on: May 25, 2009, 16:56:24 PM »

So, asb, maak 'n opsie vir my ook! Ek wil vreeslik graag stem!


Jong!  :cool

Offline Colyn

  • Shutterbug
  • Administrator
  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 5,484
    • Tripwired
Re: WOEMA is bietjie nuuskierig.
« Reply #44 on: May 25, 2009, 22:20:54 PM »
Ek kan nie stem nie... daar is nie 'n opsie vir my nie.... 'n V-Rod kannie geklassifiseer word as 'n gewone Harley nie....

1.) Hy lek nie olie nie.
2.) Hy is waterverkoel
3.) Geen vibrasie nie
4.) Rev tot 9500
5.) Is vinniger as 180 km/h
6.) Is in die 21e eeu ontwerp

So, asb, maak 'n opsie vir my ook! Ek wil vreeslik graag stem!

DOne ;)
Tripwired vir lekker Biker klere.
Kyk vêr en laat spat ...