Author Topic: Om Lesotho  (Read 13726 times)

Offline NielvN

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 2,826
Re: Om Lesotho
« Reply #15 on: August 26, 2013, 15:33:25 pm »
Miskien moet ons maar so 'n kerngroepie bymekaar maak en die hele ding weer van vooraf aanpak. Maar dag gaan ons Sani Pas op en af.

 O0 O0 O0

Offline FATO

  • Nuuskierig
  • *
  • Posts: 20
Re: Om Lesotho
« Reply #16 on: August 26, 2013, 16:18:18 pm »
Miskien moet ons maar so 'n kerngroepie bymekaar maak en die hele ding weer van vooraf aanpak. Maar dag gaan ons Sani Pas op en af.

Sal graag deel van so "kern groepie" wil uitmaak!

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Om Lesotho
« Reply #17 on: August 26, 2013, 16:55:03 pm »
Miskien moet ons maar so 'n kerngroepie bymekaar maak en die hele ding weer van vooraf aanpak. Maar dag gaan ons Sani Pas op en af.

Coetzee , tel my asb in by so groep..... Ons moet dalk net n dag of twee bywerk. Dit is so n mooi wêreld dat n ou  n dag of twee moet spandeer, anders mis jy baie mooi plekke.

Maar dit is net ekke??
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Om Lesotho
« Reply #18 on: August 26, 2013, 16:58:11 pm »
Sal graag deel van so "kern groepie" wil uitmaak!

Hallo FATO.... Wil jy nie , onder verwelkomings , jou bekendstel en vir ons n bietjie meer vertel van jouself nie??

Ek sien jy is van PTA..... Kom ry gerus saam een van die dae!!
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline Coetzee Zietsman

  • Verslaaf
  • *
  • Posts: 362
  • So waar ry ons?
    • www.malutiavontuur.co.za
Re: Om Lesotho
« Reply #19 on: August 26, 2013, 17:16:38 pm »
Kom ons slaap dan 4 aande oor. Langer as dit sukkel mense om tyd af te vat. Ons kan 'n baie lekker trip doen in 5 dae. Maar daar sal 'n dag of twee wees waar ons gaan moet wikkel om afstande agter die rug te kry. Van JHB af is die trip klaar heelwat verder.
Ry lekker, ry veilig en ry gereeld.

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Om Lesotho
« Reply #20 on: August 26, 2013, 19:52:54 pm »
Kom ons slaap dan 4 aande oor. Langer as dit sukkel mense om tyd af te vat. Ons kan 'n baie lekker trip doen in 5 dae. Maar daar sal 'n dag of twee wees waar ons gaan moet wikkel om afstande agter die rug te kry. Van JHB af is die trip klaar heelwat verder.

Ok , maak datum vas ...... Dagboek is my baas .... Hoe vroeër hoe beter.
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline Coetzee Zietsman

  • Verslaaf
  • *
  • Posts: 362
  • So waar ry ons?
    • www.malutiavontuur.co.za
Re: Om Lesotho
« Reply #21 on: August 27, 2013, 10:42:47 am »
Wat van Donderdag 26 September vertrek uit JHB dan is ons weer Maandag die 30ste terug? Ek dink ons moet beplan vir so 7 na 10 bikes.
Ry lekker, ry veilig en ry gereeld.

Offline ManievdM

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,435
Re: Om Lesotho
« Reply #22 on: August 27, 2013, 12:04:11 pm »
Gaan dit 'n teerpad of grondpad roete wees?
Manie

Offline Coetzee Zietsman

  • Verslaaf
  • *
  • Posts: 362
  • So waar ry ons?
    • www.malutiavontuur.co.za
Re: Om Lesotho
« Reply #23 on: August 27, 2013, 12:11:44 pm »
'n Mengstel van teer en grond. As daar genoeg mense vir twee groepe is, kan die een groep oorwegend teer ry en die ander oorwegend grond. Soos dit nou is, sal dit 70% grond wees en die res teer.
Ry lekker, ry veilig en ry gereeld.

Offline JJ

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,415
Re: Om Lesotho
« Reply #24 on: August 27, 2013, 13:32:34 pm »
Ek en kleinboet het verlede jaar Sept die trippie om Lesotho gedoen.

Ons roete was

Bloem na Dewetsdorp: teer
Dewetsdorp na Aliwal Noord: grond
Aliwal Noord - Lady Grey -Joubertpas: Teer en grond

Slaap eerste aand: Mountain Shadow Hotel in die Barkly Pas

Oor Rhodes, Naudesnek, Mount Fletcher: grond
Mount Fletcher tot Himeville: Teer en grond

Slaap 2de aand by Himeville Arms Inn

Himeville deur Lower Lotheni op grondpad na Nottingham Road
en verder aan tot by Dragons Peak.

Slaap 3de aand by Dragons Peak

Dragons Peak, Liitle Switzerland, Olivierhoekpas, Witsieshoek
tot by Sentinel: Teer en grond

Sentinel tot Clarens: Teer

Slaap 4de aand in Clarens.

Clarens terug Bloem: Grond en teer.

Hier is 'n paar pics en die Mapsource roete. Die roete wys ook die
Langeni Forest Pas, wat ons voor die trip ingewerk het saam met die
klub wat die naweek by die Mountain Shadow Hotel was.
Four wheels move the body, two wheels move the soul.

Offline JJ

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,415
Re: Om Lesotho
« Reply #25 on: August 27, 2013, 13:33:28 pm »
.
Four wheels move the body, two wheels move the soul.

Offline JJ

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,415
Re: Om Lesotho
« Reply #26 on: August 27, 2013, 13:34:28 pm »
.
Four wheels move the body, two wheels move the soul.

Offline JJ

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,415
Re: Om Lesotho
« Reply #27 on: August 27, 2013, 13:36:51 pm »
.
Four wheels move the body, two wheels move the soul.

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Om Lesotho
« Reply #28 on: August 27, 2013, 14:05:31 pm »
Wat van Donderdag 26 September vertrek uit JHB dan is ons weer Maandag die 30ste terug? Ek dink ons moet beplan vir so 7 na 10 bikes.
Dankie Coetzee. Dit is egter skoolvakansie en ek en die gesin is daardie tyd reeds bespreek in die Bosveld. :'(
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline Coetzee Zietsman

  • Verslaaf
  • *
  • Posts: 362
  • So waar ry ons?
    • www.malutiavontuur.co.za
Re: Om Lesotho
« Reply #29 on: August 27, 2013, 14:12:07 pm »
Dankie Coetzee. Dit is egter skoolvakansie en ek en die gesin is daardie tyd reeds bespreek in die Bosveld. :'(

Dan moet ons maar die datum verander. Sal laat weet.
Ry lekker, ry veilig en ry gereeld.