Author Topic: Om Lesotho  (Read 13725 times)

Offline Lin3

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 6,809
Re: Om Lesotho
« Reply #75 on: March 31, 2016, 09:24:36 am »
Ek gaan dop hou beslis
Ons ry bike, ander mense spreek sielkundiges.

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Om Lesotho
« Reply #76 on: April 17, 2016, 08:50:15 am »
Manne en vroue.

Ons het van 9 tot 16 April 2016 om Lesotho gery . 6 manne het begin en ongelukkig moes een na Sanipas terugkom as gevolg van n rugprobleem ( wat darem nie op die toer ontstaan het nie ) . Die ander 5 het n ongelooflike ervaring gehad en die roete sonder groot insidente voltooi.

Die roete was ( behalwe tussen Pretoria en Lesotho se bokant ) hoofsaaklik grondpad.

In kort opgesom:
9 April - Pretoria na Golden Gate via Villiers , Warden , Kestell en Phutaditjaba.
10 April - Golden Gate na Himeville via Sterkfontein , Geluksburg , Bergville , Lotheni.
11 April - Sani Pas ( op en af)
12 April - Himeville na Matatiele via Bushmans Nek.
13 April - Matatiele na Rhodes via Pitseng en Naude's Nek.
14 April - Rhodes na Zastron via Tiffendell , War Trail , Lunden's Nek.
15 April - Zastron na Clarens via Ladybrand , Peka Bridge
16 April - Clarens na Pretoria via Betlehem , Reitz , Tweeling , Villiers.

Die foto's en inligting is baie en dit sal n rukkie neem om n Ritverslag te post.
« Last Edit: April 17, 2016, 09:22:57 am by Gert J »
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline MarindaGS

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 8,038
  • Adrenalien Junkie
Re: Om Lesotho
« Reply #77 on: April 18, 2016, 08:22:53 am »
Kan nie wag om dit te lees en die ervaring met julle te deel nie Gert O0
Life is not a rehearsal...Live it once...Live it to the fullest...

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Om Lesotho
« Reply #78 on: April 18, 2016, 19:34:31 pm »
Hier is die begin van die ritverslag ..... dit gaan in episodes oor n aantal dae kom !!

http://bikeinjoutaal.co.za/forum/index.php?topic=15579.0


(Die ritverslag vorder soos ek die roetes hieronder post)
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Cassie

  • Guest
Re: Om Lesotho
« Reply #79 on: April 19, 2016, 08:58:42 am »
 8) O0

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Om Lesotho
« Reply #80 on: April 20, 2016, 07:56:31 am »
Ek post net die kaarte van ons roete ,met die statistiek gegee deur die Garmin ook hier vir ouens wat later n soek op Lesotho doen.

Dankie Hein

Dag 1 Gauteng na Golden Gate.



Dag 2 Golden Gate na Himeville via Tintwa/Merrivale Pas



Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Om Lesotho
« Reply #81 on: April 21, 2016, 03:52:02 am »
Dag 3 Sanipas ( op en af)






Sent from my iPad using Tapatalk
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline WABez

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 15,095
Re: Om Lesotho
« Reply #82 on: April 21, 2016, 08:22:27 am »
Dis darem erg onnodig om dit sommer twee keer in te vryf.  :'( :'(
The liver is evil, it must be punished!

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Om Lesotho
« Reply #83 on: April 25, 2016, 18:44:26 pm »
Hier volg die stats en kaarte vir dag 4 en 5 .... let wel dat die roete vir dag 5 , spesfiek tussen Tiffendell en War Trail , baie lelik is . Kyk. asb op my Ritverslag ( die link is hierbo ) , vir die details.

Onthou asb ook Rhodes het ( op hierdie staduim ) ook geen winkels vir voorraad of brandstof nie.

Dag 4... Matatiele tot Rhodes.





Dag 5 ... Rhodes na Zastron .






Sent from my iPad using Tapatalk
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs

Offline Gert J

  • BIJT Rider
  • *
  • Posts: 3,983
Re: Om Lesotho
« Reply #84 on: April 26, 2016, 20:41:19 pm »
Dag 6 was ons roete vanaf Zastron tot by  Clarens. So naby moontlik aan die Lesotho grens.





Die laaste kaart en stats wat ek hier post is die roete van die 5 dae om Lesotho , uitgesluit die pad vanaf Gauteng.





Die twee groot bulte op die grafiek is Sanipas en die omgewing rondom Rhodes.


Sent from my iPad using Tapatalk
Moet nooit ophou droom nie !!

"T Rex" op Wilddogs