Bike in jou Taal Ontvangs > Inligting en Voorstelle

Bestuurdes Lisensie Hernuwing - Waar om te gaan?

(1/3) > >>

muurenm:
Wie weet waar is die beste Metro kantoor vir Bestuurdes Lisensie Hernuwings?
Die plek wat die beste diens gee.... PTA of JHB....

Cassie:
Het myne verlede jaar in Centurion gedoen, 30min.

Joe:

--- Quote from: Cassie on August 25, 2011, 11:04:36 am ---Het myne verlede jaar in Centurion gedoen, 30min.

--- End quote ---

Yip, ek ook, het so 11h00 se kant gegaan  O0

TC:
Edenvale het n nuwe Lisensie Sentrum geen foto's nodig nie hulle doen alles nuwe stelsel.... het my 20 minute gevat.....

muurenm:

--- Quote from: TC on August 25, 2011, 13:02:57 pm ---Edenvale het n nuwe Lisensie Sentrum geen foto's nodig nie hulle doen alles nuwe stelsel.... het my 20 minute gevat.....

--- End quote ---

Tadaaaaaaaa !!! Ons het 'n wenner!!!

Dankie TC  O0

Wat moet ek nog saam vat?
Kontant?
ID?

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version