Colyn
Shutterbug
Administrator
Woema Rider
 
Offline
Gender: 
Home: Rhenosterkop
Bike: BMW K1200LT - R1200GS
Posts: 3,022
|
 |
« Antwoord #15 op: Junie 08, 2009, 11:12:33 am » |
|
Ek het my terapie geld gebruik om n KAWASAKI GTR 1400 te koop..............
Goeie belegging my maat ... baie beter as pilletjies 
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
K1300S
Woema Rider
Offline
Gender: 
Home: Waar Ek My Hoed Hang
Bike: BMW K1300S
Posts: 3,402
|
 |
« Antwoord #16 op: Junie 11, 2009, 14:27:51 pm » |
|
Ek het nou Dadelik 'n Prozac sessie nodig op my Bike maar in hierdie nat en koue weer sal ek dit dalk nie oorleef nie...  Daai Draak wys sy tande vir my en ek moet hom gou 'n les gaan leer... 
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Christa
Woema Gold
Offline
Gender: 
Home: Kempton Park
Bike: BMW F650GS (Afgeskryf)
Posts: 1,795
|
 |
« Antwoord #17 op: Junie 11, 2009, 16:40:32 pm » |
|
Colyn, beter as wat jy dit gestel het kan ek nie. Ek is ook 'n depresie geval. My draak het homself die eerste keer aan my voorgestel 4 maande na my dogtertjie oorlede is. Ek was totaal onkant gevang en het ongelukkig die bodem bereik en nie self kon uitkom nie. Ek het vir maande nie meer geslaap nie en my weerstand was net te laag. Ek het een oggend werk toe gery nogal met my man se Volvo en in my gedagtes al gesien hoe ek in 'n sement muur gaan vas jaag en so verlos sal wees van die draak. Selfmoord lyk op so staduim regtig na 'n goeie opsie. Toe ek weer sien, het ek voor ons Dr. se kamers gestaan. (Absoluut die Genade van ons Hemelse Vader) want ek weet tot vandag toe nie hoe ek dit reggekry het nie. En toe hy my sien, het hy my onmiddelik opgeneem vir terapie. Nou kan ek met alle eerlikheid sê ek is baie beter. Die draak wys nog vir my tande met "special" daggies, soos haar verjaarsdag en haar herdenking. Maar dis al baie baie beter.
Sterkte Colyn, en ek sê dit nie ligsinnig nie, ek weet hoe jy voel...........
|
|
|
|
|
Logged
|
Al verstaan ek nie, weet ek God is in beheer.
|
|
|
Lynnie
Woema Silver
Offline
Gender: 
Home: Roodekrans, Roodepoort
Bike: Yamaha Dragstar 650 Cruiser
Posts: 1,334
|
 |
« Antwoord #18 op: Junie 11, 2009, 17:15:02 pm » |
|
Colyn en Christa - julle deel sulke diep emosies met ons almal. Dankie daarvoor  Ek is dankbaar vir julle uitpraat hieroor en vertrou dat indien iemand op die forum met julle direk daaroor wil praat dat julle dit sal verwelkom en al julle kennis en wysheid met hulle sal deel. Ek is seker dat party mense wat daaraan lei, nie so maklik oor die situasie kan praat soos julle nie - soveel mense hou dit so privaat as moontlik. Ek veronderstel dat depressie, net soos drank en dwelm misbruik - nooit eintlik rerig weggaan nie. Daar is altyd die kans dat dit weer vandag, more of oormore weer te voorskyn kom?
|
|
|
|
|
Logged
|
May the road forward never end and the highways and biways be our friend
|
|
|
Colyn
Shutterbug
Administrator
Woema Rider
 
Offline
Gender: 
Home: Rhenosterkop
Bike: BMW K1200LT - R1200GS
Posts: 3,022
|
 |
« Antwoord #19 op: Junie 11, 2009, 18:01:29 pm » |
|
Ja Lynnie dis baie waar ... mense is skaam om oor sulke goeters te praat. Ek wonder baie kere hoekom want die oomblik wat jy daaroor praat dan begin jy wen. Ek is gelukkig geseend in die opsig dat ek nie eintlik skaam is nie en ek het a gawe om a ding sommer maklik op sy naam te noem.  Ek tog eendag my gedagtes bymekaar skraap en bietjie vir julle vertel hoe ek my kinders se seksvoorligting gedoen het ... en hoe ek my werkers van AIDS vertel het ... genoeg stof daar om sommer a army se depressie weg te dryf  My arme vrou het mos die fout gemaak en my kom roep en vertel dis tyd dat ek die seuns bietjie inlig en toe gaan maak sy haarself ook sommer in die geselskap tuis  ... wel by die tweede sin toe vat sy die hasepad. Drank, dwelms, depressie, skilfers, atletiese voete, ingroei toonnaels en ball rash ...  ... alles dinge wat mens mos liewer vir jouself hou maar glo my vry ... almal lekker topics om oor te gesels en oor te lag en op die einde dan is daar breë smiles all around en die issue is gladnie meer so serious as wat jy gedink het nie. Ek sê weer ... moenie die goeters lig opneem nie ... as jy dit beleef ... KRY HULP en doen dit vinnig.
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Colyn
Shutterbug
Administrator
Woema Rider
 
Offline
Gender: 
Home: Rhenosterkop
Bike: BMW K1200LT - R1200GS
Posts: 3,022
|
 |
« Antwoord #20 op: Junie 11, 2009, 18:04:00 pm » |
|
Ek het nou Dadelik 'n Prozac sessie nodig op my Bike maar in hierdie nat en koue weer sal ek dit dalk nie oorleef nie...  Daai Draak wys sy tande vir my en ek moet hom gou 'n les gaan leer...  Jis lyk my jy is al oud ... in sulke koue natweer is VIAGRA mos seker baie beter as PROZAK 
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Lynnie
Woema Silver
Offline
Gender: 
Home: Roodekrans, Roodepoort
Bike: Yamaha Dragstar 650 Cruiser
Posts: 1,334
|
 |
« Antwoord #21 op: Junie 11, 2009, 18:06:34 pm » |
|
|
|
|
|
|
Logged
|
May the road forward never end and the highways and biways be our friend
|
|
|
Riaan
Woema Gold

Offline
Gender: 
Bike: Triumph Tiger 1050
Posts: 1,751
|
 |
« Antwoord #22 op: Junie 11, 2009, 18:09:48 pm » |
|
Colyn is dit nie amper soos n angs aanval nie
|
|
|
|
|
Logged
|
"If the left side of your brain control the right side of your body, only left handed people are in the right mind"
|
|
|
Colyn
Shutterbug
Administrator
Woema Rider
 
Offline
Gender: 
Home: Rhenosterkop
Bike: BMW K1200LT - R1200GS
Posts: 3,022
|
 |
« Antwoord #23 op: Junie 11, 2009, 18:46:29 pm » |
|
Jis jong Riaan ... ek is nou nie gekwalifiseerde om dit wetenskaplik te antwoord nie maar een ding is waar ... dis nie dieselfde nie. Depressie maak jou lam en tam en a angsaanval is die teenoorgestelde. DIt wen jou op dat jy naderhand voel jy slaan die limiter en dan wind jy nog so bietjie op.
Ek het so paar keer dit beleef en die ergste was in die laat 80's. Daai dag het ek besef hoe dun is die lyntjie tussen "sane" en "insane". Baie mans ervaar angsaanvalle en hulle is gewoonlik baie "casual" daaroor na die tyd. Dis nie a speelding nie. 'n Angsaanval kan as dit buite beheer raak jou vir die res van jou lewe verongeluk. Ek het a vriend gehad wat so erge aanval oorleef het en daarna het ek hom nie meer geken nie. Kompleet asof hy a persoonlikheids oorplanting gehad het.
Baie stress kan angsaanvalle trigger en as jy dit nie vinnig raaksien nie kan jy erg deurloop. Persoonlik is ek baie bang vir 'n full blown angsaanval want jy kan met permanente letsels agter gelaat word.
Volgens my ondervinding is angs aanvalle egter ook relatief maklik om te hanteer want a lekker lag en a goeie nagrus recharge jou batterye nogal vinnig.
Angsaanvalle in sy hoë intensiteit word ook soms a "stress burnout" genoem en dis die ding waarvoor veral mans moet ligloop. Ons is mos van nature mos nie lus om te erken as dinge te erg raak nie en wil maar altyd die sterkman vir die gesin, familie en werkers wees ... om te wobble is ondenkbaar.
As omstandighede jou op die pad sit van 'n angsaanval is dit goed om so vinnig moontlik iets heeltemal anders te gaan doen as waarmee jy besig is. Loop sommer uit die huis uit en duik in die swembad of gaan draf, skop a bal saam met jou kind ... enigeiets wat heeltemal weg is van dit wat jou opwen. Pasop net vir a dop want alkohol kan jou vinnig neerslagtig maak in so toestand.
Hopelik is hier iemand anders wat meer van angsaanvalle weet.
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Riaan
Woema Gold

Offline
Gender: 
Bike: Triumph Tiger 1050
Posts: 1,751
|
 |
« Antwoord #24 op: Junie 11, 2009, 19:34:13 pm » |
|
Wel my niggie het angs aanvalle maar die is nou op pille
|
|
|
|
|
Logged
|
"If the left side of your brain control the right side of your body, only left handed people are in the right mind"
|
|
|
K1300S
Woema Rider
Offline
Gender: 
Home: Waar Ek My Hoed Hang
Bike: BMW K1300S
Posts: 3,402
|
 |
« Antwoord #25 op: Junie 11, 2009, 19:50:11 pm » |
|
Jis lyk my jy is al oud ... in sulke koue natweer is VIAGRA mos seker baie beter as PROZAK  Jong moet my nie idees gee nie... 
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Redline
Verslaaf
Offline
Gender: 
Home: Winnipeg
Bike: Bikeless... 
Posts: 393
|
 |
« Antwoord #26 op: Junie 11, 2009, 22:26:04 pm » |
|
Wel my niggie het angs aanvalle maar die is nou op pille
Ek het saam met so bra gewerk nog daar in die Kaap. Man kon partykeer ook nie lekker cope met rush hour traffic nie.
|
|
|
|
|
Logged
|
"Some people will tell you that slow is good, and it may be, on some days...but I'm here to tell you that fast is better. I've always believed this, in spite of the trouble it's caused me. Being shot out of a cannon will always be better than being squeezed out of a tube. That is why God made fast motorcycles ..." Hunter S. Thompson
|
|
|
Cassie
Blonde Blits
Woema Rider
 
Online
Gender: 
Home: Pretoria
Bike: GSX-R600
Posts: 13,549
Lewe begin by 60..... grade vanaf vertikaal.
|
 |
« Antwoord #27 op: Junie 12, 2009, 08:09:55 am » |
|
Ek het al 2 koffiebekers stukkend gegooi by die werk in my kantoor (sit gelukkig alleen)......  En het al die telefoon se gehoorstuk stukkend gemur........  En het al die kantoordeur, aan die anderkant van die gebou uit, probeer toeslaan......  Tel dit as angsaanvalle?  Of is dit mar net my Aries temper...... 
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
TC
Woema Rider
  
Online
Gender: 
Home: Pretoria
Posts: 5,095
BMW1200GSA, 1050 Speed Triple en Scooter
|
 |
« Antwoord #28 op: Junie 12, 2009, 09:14:53 am » |
|
Ek het al 2 koffiebekers stukkend gegooi by die werk in my kantoor (sit gelukkig alleen)......  En het al die telefoon se gehoorstuk stukkend gemur........  En het al die kantoordeur, aan die anderkant van die gebou uit, probeer toeslaan......  Tel dit as angsaanvalle?  Of is dit mar net my Aries temper......  Stadig Dogter!!!!!!!!!
|
|
|
|
|
Logged
|
As my gat jeuk krap ek hom met my bikes se seat.........
|
|
|
Cassie
Blonde Blits
Woema Rider
 
Online
Gender: 
Home: Pretoria
Bike: GSX-R600
Posts: 13,549
Lewe begin by 60..... grade vanaf vertikaal.
|
 |
« Antwoord #29 op: Junie 12, 2009, 09:48:53 am » |
|
Stadig Dogter!!!!!!!!!
Eks BAIE rustiger.........
|
|
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|